Shady Glade
Selfsorg
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Assagay-weg 19, Assagay, Buitewyke van Durban, 3624, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Shady Glade is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Assagay. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed, 2 stoele en 'n klerekas. Die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid is met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n tafel met 'n bankie en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Buite is daar 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid is naby winkels, restaurante en winkelsentrums.
Kamer-opset
Kapasiteit: 2
•
Aantal kamers: 1
•
Aantal badkamers: 1
Kenmerke
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Assagay-weg 19, Assagay, Buitewyke van Durban, 3624, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Assegay Hillcrest Vallei van 'n Duisend Heuwels KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Assagay-weg 19, Assagay, Buitewyke van Durban, 3624, KwaZulu-Natal