Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Shady Glade

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Assagay-weg 19, Assagay, Buitewyke van Durban, 3624, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Shady Glade is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Assagay. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, 2 stoele en 'n klerekas. Die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid is met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n tafel met 'n bankie, en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Buite is daar 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid is naby winkels, restaurante en winkelsentrums.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Braai

Ligging

  • Assagay-weg 19, Assagay, Buitewyke van Durban, 3624, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Assagay-weg 19, Assagay, Buitewyke van Durban, 3624, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24de4e9f2f112d1e689e630dea41df26dfb8f0bf1c4689d21ade4fd3e296b05d2f75496f97254ad01ce84c599d0656a4b127?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 19 Assagay Road Assagay 3624 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -29.7694636 30.7539989

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456