Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Flamenco 9

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Tania B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Kliente diens was uitstekend en het geen probleme gehad nie. Baie tegemoetkomend. Baie lekker gebly, skoon en gerieflik naby aan die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Ons het baie lekker gebly en die week geniet daar. Sal enige tyd weer terugkom vir 'n vakansie. Baie lekker woonstel om in te bly en die ligging was uitstekend gewees. Ek sal verseker Villa Flamenco aanbeveel vir my vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2023

Baie lekker gebly, plek het bietjie opgradering nodig, veiligheidsdeur is erg geroes. Die garagedeur kan nie oopsluit nie. Vir n groot voertuig is dit moeilik om in te ry en om te draai. Baie lekker gebly teen die see.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2024

Goeie ligging, met bietjie sorg, aandag en onderhoud kan dit uitstekend wees. Ons het lekker gebly, maar die eenheid kort relatiewe onderhoud. Die volgende sake kort aandag: 1) Die kussings op die beddens is oud en van baie swak gehalte. 2) Die stortdeur is stukkend. 3) Die skottelgoedwasser lek. 4) Die roes op die gordyne vertoon nie goed nie. 5) Geen skoppie, mop ens. beskikbaar om meer skoon te maak nie. 6) Geen voorsiening as die elektrisiteit af is nie. Geen noodligte, gasstoof of enigiets nie. 7) Yskas verkoel nie goed nie en is baie gehawend.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shalene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

It was awesome Definitely gonna book at Villa Flamenco 9 again as well as recommend to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Was heerlik en het baie veilig gevoel. Ons kon lang ente stap langs die strand en na die rotspoel wat naby is, pragtige uitsig, heerlik geswem net daar naby met laagwater en wonderlik geslaap met die gedruis van die golwe. Sal dit beslis weer doen. Ons siele het gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nigel L
Kort verblyf
4.6
Jul 2022

Conveniently situated and easy beach access. Safe and clean. Lovely, clean, spacious accommodation. Didn't have some of the basics though, like no toilet paper, dishwashing liquid or a jug to cool water in the fridge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Boeta
Villa Flamenco 9
Hi Iris, I will pass this on to the owner, sorry about that. Regards, Boeta

Lynette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2022

Baie lekker gebly. Ander gaste wat wel gaan kuier moet asb. die volgende saamvat. Sunlight, afdroogvadoeke en wassponsie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Denys S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2022

Uitstekende ligging en buite seisoen 'n rustige atmosfeer. Die breekware en gordyne moet vervang word. Tuimeldroeër werk nie. Verder geen klagtes en ek sal definitief weer volgende jaar Oktober besoek.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Neville S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2022

Nice. Great location. Place needs attention. No toilet paper on arrival, say it's serviced. All they did was wash the dishes. Light bulbs needed replacing. At least 6 were not working. Good for a 2-night weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Boeta Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 105

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Villa Flamenco 9, Ocean-rylaan 31, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA579efb0f9c63a287b5171ccb0edb6b5fa568c0e7e4f90e2f8d23c2f7035d8c05ddcf476c87a2272ee9d3b5d31a5759123e79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 9 Villa Flamenco 31 Ocean Drive 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-21:00 09:00 -29.511416 31.232064

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang