Villa Flamenco 9
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Boeta Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 104
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Tania B - Feb 2024
Algehele gradering
Kliente diens was uitstekend en het geen probleme gehad nie. Baie tegemoetkomend.
Johan J - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en die week geniet daar. Sal enige tyd weer terugkom vir 'n vakansie.
Renette B - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, plek het bietjie opgradering nodig, veiligheidsdeur is erg geroes. Die garagedeur kan nie oopsluit nie. Vir n groot voertuig is dit moeilik om in te ry en om te draai.
Shalene M - Mrt 2022
Algehele gradering
It was awesome
Jeanette B - Feb 2022
Algehele gradering
Was heerlik en het baie veilig gevoel.
Iris L - Jul 2022
Algehele gradering
Conveniently situated and easy beach access. Safe and clean.
Villa Flamenco 9 se terugvoer
Hi Iris,
I will pass this on to the owner, sorry about that.
Regards,
Boeta
Lynette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Denys S - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging en buite seisoen 'n rustige atmosfeer.
Neville S - Aug 2022
Algehele gradering
Nice. Great location.
Tanja V - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Wendy V - Okt 2021
Algehele gradering
A very comfortable unit.
Jack B - Aug 2021
Algehele gradering
Absolutely stunning views and accommodation.
Gerrit V - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker huisie by die see!
Villa Flamenco 9 se terugvoer
Baie dankie, ek is bly jul het dit geniet. Boeta
Nicolene V - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
Elzet H - Des 2019
Algehele gradering
Die eenheid is uitstekend geleë en baie goed toegerus. Selfs 'n skottelgoedwasser! Die see-uitsig is baie goed. Sal definitief wil terugkeer.
Lindy V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Wesna S - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker!
Gerda V - Jul 2019
Algehele gradering
Ontspannend.
Arno V - Okt 2018
Algehele gradering
Soos verwag.
Pieter V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker en naby strand.
Timothy Keegan E - Nov 2018
Algehele gradering
Het lekker gerus alhoewel dit reënerig was.
Villa Flamenco 9 se terugvoer
Hallo Marie
Dankie vir jou resensie.
Wat die skoonmaak van woonstel betref, ek het jou die skoonmaker se naam gegee sodat jy haar kon wys waarmee jy nie gelukkig was nie. Die warmwater in die kombuis het ek gedink was uitgesorteer toe jy my laat weet het dat die krag nie meer uitskop nie, jammer daaroor.
Groete
Boeta
Elsabe L - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike gerieflike verblyf.
Robert C - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
J Du Toit D - Jan 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Villa Flamenco 9 se terugvoer
Goeie dag Judith,
Baie dankie vir jul terugvoer, ek is bly julle het dit geniet. Jammer oor die handdoeke en die lig, ons sal aandag daaraan skenk.
Groete,
Boeta
Deon D - Aug 2016
Algehele gradering
Eerste besoek was heerlik en lekker om die see vanuit die woonstel se sitkamer te kan sien.
Elmarie R - Apr 2016
Algehele gradering
Lekker naweekwegbreek!
Vaughan V - Aug 2016
Algehele gradering
Dankie!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Villa Flamenco 9, Ocean-rylaan 31, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang