Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Flamenco 10

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Brider L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfect. This place is perfect. It literally is the best value for money. It is on the beach if you can't see in the photo. The host is super friendly and professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

It was a wonderful beach getaway! Our stay was wonderful! The location is perfect. It was lovely to retreat to our beautiful unit from a beautiful safe beach. It felt like the perfect beach getaway. We saw whales breaching, and dolphins surfing the waves. It was a truly memorable getaway for my little family. I cannot wait to return. Unit 10 is really pretty. The view from the balcony is lovely. We just loved every bit of it. Management was so professional and the overall experience was 5-star.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Boeta
Villa Flamenco 10
Thank you very much, Julie. I am glad you enjoyed your stay. Regards, Boeta.

Chris N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dis altyd hartseer om so 'n mooi plek te verlaat om terug te gaan werk toe. Heerlik om te gaan slaap en op te staan met net die see se geluid. Die woonplek is baie netjies en toegerus met alles wat jy nodig het. Boeta lig jou wel in dat eie handdoeke gebring moet word, maar onthou asb. dat dit ook jou eie kombuis afdrooglap insluit. Gelukkig is ons kampmeerders en het altyd sulke goed in die voertuig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Boeta
Villa Flamenco 10
Hi Bly hulle het dit geniet. Ons voorsien nie handdoeke nie want die mense gebruik dit om op die strand te gaan lê. Groete Boeta

Arthur A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Ongelooflik lekker. Waarde vir geld. Sal aanbeveel vir ander gaste. Ligging was asemrowend, paar tree van die strand en naby aan alles wat jy nodig het. Daar is net een ongerief, die motorhuis was baie klein, anders was alles lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Mrt 2024

Zero customer service and dirty bathroom. Unit was beautiful how ever not properly cleaned since the last stay. The bathroom had hair and other body fluids. I messaged the unit manager on Friday evening and he only returned my call on the Saturday evening, he however did read my message and did not respond.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Boeta
Villa Flamenco 10
I tried to contact Ronelle the same day without any success, but I forwarded her WhatsApp to the lady in charge and the cleaners did go in the following day to sort it out. I have been renting out my unit since 1981 and I always try to give my tenants the best. If it was so bad, you should rather go somewhere else. Regards, Mr Taljaard, Boeta.

Sulente M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Fantasties! Ons het elke oomblik geniet. Pragtig, skoon en lekker. Ons het elke oomblik geniet van ons tyd by Villa Flamenco 10. Met die pragtige see-uitsig, die kort afstand wat mens strand toe stap en die lekker woonruimte sal ons enige tyd terugkeer. Die kliëntediens wat ons ontvang het, was wonderlik. Ons sal enige tyd Villa Flamenco 10 aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Netjies en veilig vir kinders. As jy langer as 5 dae bly, kort daar net 'n wasmasjien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheranté N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Wonderful place! Extremely clean, excellent location, and well-equipped. The home was very clean with a modern touch. The beach access is wonderful. Both rooms were spacious, and the bathrooms were clean. I would highly recommend this place. It offers the best value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Lekkerste vakansie! Eenheid is skoon en netjies en goed toegerus. See-uitsig en by die see. Het die eenheid baie geniet en gerieflik gevind. Sal definitief weer by nr 10 kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Boeta
Villa Flamenco 10
Bly om te hoor. Boeta

Pieter V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Baie ruim, netjies en skoon. Baie mooi see-uitsig. Baie netjiese eenheid. Al negetiewe was al die trappe, maar baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Boeta Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 105

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Villa Flamenco Eenheid 10, Ocean-rylaan 31, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90a1aaba0642f9980c6268f4c1e7bcbca38c0422000f9a919b8ea90d17cb028905c9075bc231618da06196bb57af43f08159?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 Villa Flamenco Unit 10 31 Ocean Drive 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.511453740611 31.232203692198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang