Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shaka's Seat Guesthouse

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tree Tops Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Tree Tops Eenheid 1 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort en toilet. Dié eenheid het 'n mikrogolfoond en ketel. Hierdie is nie 'n selfsorg-eenheid nie en het nie 'n yskas nie, gaste is welkom om van die yskas in die motorhuis onder die eenheid gebruik te maak. Daar is ook 'n TV met DStv met gastehuiskanale beskikbaar. Die staldeur lei na 'n lieflike stoep met 'n tafel en stoele en 'n uitsig op die lieflike tuinarea op Tree Tops-hoogte. Ongelukkig is daar geen see-uitsig vanaf hierdie eenheid nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die swembad het nie 'n veiligheidsnet nie en is ook nie omhein nie. Dit is die ouers se verantwoordelikheid om na hul kinders se veiligheid om te sien.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tree Tops Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Tree Tops Eenheid 2 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort en toilet. Dié eenheid het 'n mikrogolfoond en ketel. Hierdie is nie 'n selfsorg-eenheid nie en het nie 'n yskas nie, gaste is welkom om van die yskas in die motorhuis onder die eenheid gebruik te maak. Daar is ook 'n TV met DStv met gastehuiskanale beskikbaar. Die staldeur lei na 'n lieflike stoep met 'n tafel en stoele wat 'n uitsig bied op die lieflike tuinarea op Tree Tops-hoogte. Ongelukkig is daar geen see-uitsig vanaf hierdie eenheid nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Die swembad het nie 'n veiligheidsnet nie en is ook nie omhein nie. Dit is die ouers se verantwoordelikheid om na hul kinders se veiligheid om te sien.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Seaspray-kamer
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is ruim en ingerig met 'n koninggrootte-bed en see-uitsigte na die suide. Die en suite-badkamer beskik oor 'n hoekbad, aparte stort, en dubbelwasbak. Die kombuishoekie is toegerus met 'n yskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is geen kookgeriewe in die kamer nie. Groot glas-opvoudeure lei na 'n privaat onderdak-houtdek met buitemeubels.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die swembad het nie 'n veiligheidsnet nie en is ook nie omhein nie. Dit is die ouers se verantwoordelikheid om na hul kinders se veiligheid om te sien.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Sea Shells
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim slaapkamer het ’n koninggrootte-bed, sowel as ’n TV teen die muur en ’n en suite-badkamer met ’n hoekbad, aparte stort en dubbelwasbakke. Daar is ’n lang toonbank, asook ’n yskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Die swembad het nie 'n veiligheidsnet nie en is ook nie omhein nie. Dit is die ouers se verantwoordelikheid om na hul kinders se veiligheid om te sien.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tiffany's Suite
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het 'n tropiese gevoel met palmbome en vuurtorings, en pragtige uitsigte oor die branders. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n TV wat teen die muur gemonteer is. Die en suite-badkamer beskik oor 'n bad, stort, toilet en dubbelwasbak, en die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Die groot glas-opvoudeure lei na 'n privaat onderdak-houtdek met buitemeubels.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die swembad het nie 'n veiligheidsnet nie en is ook nie omhein nie. Dit is die ouers se verantwoordelikheid om na hul kinders se veiligheid om te sien.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
CatFish Suite
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het asemrowende see-uitsigte. Die kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n TV wat teen die muur gemonteer is. 'n Slaapbank is beskikbaar vir 'n kind ouer as 5, of 'n enkelvolwassene. Die en suite-badkamer beskik oor 'n hoekbad, stort, toilet, en dubbelwasbak, en die kombuisie is toegerus met 'n yskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies en die groot glas-opvoudeure lei na 'n privaat onderdak-houtdek met buitemeubels.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die swembad het nie 'n veiligheidsnet nie en is ook nie omhein nie. Dit is die ouers se verantwoordelikheid om na hul kinders se veiligheid om te sien.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Green Suite
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite is romanties en rustig en versier in skakerings van groen en roomkleur. Die kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n TV wat teen die muur gemonteer is. Die lieflike badkamer beskik oor 'n dubbelstort, bad en dubbelwasbak, en die kombuisie is toegerus met 'n ketel, broodrooster, mikrogolfoond, yskas, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die groot glas-opvoudeure maak oop op 'n privaat onderdak-houtdek met buitemeubels en uitsigte oor die swembad en see.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die swembad het nie 'n veiligheidsnet nie en is ook nie omhein nie. Dit is die ouers se verantwoordelikheid om na hul kinders se veiligheid om te sien.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Beach Suite
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite is die grootste suite op die boonste vloer en dit het lieflike see-uitsigte. Hier kan jy in jou koninggrootte-bed lê en na die see staar. Die en suite-badkamer het 'n hoekbad, aparte stort en dubbelwasbak. Die aparte kombuisie is toegerus met 'n tafel, 2 stoele, en 'n toonbank met 2 stoeltjies. Daar is ook 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Die sitarea kyk uit oor die see en het 'n TV wat teen die muur gemonteer is en 'n slaapbank wat 'n derde volwassene of kind ouer as 5 jaar kan akkommodeer. Die groot glas-opvoudeure lei na 'n privaat onderdak-houtdek met buitemeubels.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die swembad het nie 'n veiligheidsnet nie en is ook nie omhein nie. Dit is die ouers se verantwoordelikheid om na hul kinders se veiligheid om te sien.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Dolphins-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is heeltemal privaat en veilig en het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, aparte stort en dubbelwasbak. Die tweede kamer het of 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-leefarea bestaan uit 'n klein kombuisie, eetarea met sitplek vir 4, en 'n sitarea met 'n TV wat teen die muur gemonteer is. Skuifdeure lei na 'n privaat skaduryke stoep met buitemeubels, draagbare braaigeriewe en 'n mooi tuintjie wat omhein is en dus ideaal is vir mense met 'n klein hondjie. Gaste kan see-uitsigte deur die palmbome geniet, ongelukkig sal jy nie die branders kan sien nie, maar wel die blou van die see.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die swembad het nie 'n veiligheidsnet nie en is ook nie omhein nie. Dit is die ouers se verantwoordelikheid om na hul kinders se veiligheid om te sien.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Shaka's Suite
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim tweeslaapkamer-eenheid is op die onderste vlak en die oopplan-hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat uitkyk oor die see, en 'n TV wat teen die muur gemonteer is. Die tweede kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en die kamer het ook 'n TV wat teen die muur gemonteer is. Die gedeelde badkamer beskik oor 'n hoekbad, dubbelstort, en dubbelwasbak. Daar is ook 'n aparte toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6, en 'n sitarea met 'n slaapbank wat teen ekstra koste 'n ekstra volwassene of kind kan akkommodeer. Die groot opvoudeure lei na 'n privaat onderdakstoep met buitemeubels en draagbare braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die swembad het nie 'n veiligheidsnet nie en is ook nie omhein nie. Dit is die ouers se verantwoordelikheid om na hul kinders se veiligheid om te sien.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Drive 40, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA459f8d5af28b947b9e7f6e46908fd475ecf721bc6c4a961e12862d2fb41c0087cad7169f1546dbde484e795a62b7fa563123?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 40 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.51052 31.23138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang