Shaka's Seat Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Gordon Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 46
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Patrick G - Jul 2024
Algehele gradering
Always enjoyed staying there.
Mike G - Des 2022
Algehele gradering
Great garden cottage stay.
Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer
Dear Mike, thank you so much for your review. So pleased that you both enjoyed your stay with us. We look forward to your return visit.
Luzaan V - Jan 2022
Algehele gradering
Het dit so baie geniet.
Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer
Thank you, Luzaan! Pleased that you enjoyed your stay.
Johanna R - Sep 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Ruan D - Aug 2021
Algehele gradering
Wegbreek met gemak en 'n see-uitsig.
Hannes J - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en baie netjies.
Freddy David H - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Erika J - Jan 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Marlene O - Nov 2020
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld en wonderlike klientediens.
Ingrid G - Jan 2020
Algehele gradering
Disappointing.
Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer
Good day Ingrid
Thank you for your review.
We appreciate all good and bad comments, as this helps us to improve where needed.
We are happy that you enjoyed your stay with us, and hope to see you in the near future.
Kind regards,
Janet Visagie
Tersia V - Okt 2019
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
Doret C - Sep 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Francois M - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlike vakansie!
Catherine C - Des 2019
Algehele gradering
A lovely tranquil house with amazing beach views.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Lieflike, rustige huis met 'n pragtige see-uitsig.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Annabelle D - Jul 2019
Algehele gradering
Alles is skoon en netjies, maar sou graag 'n see-uitsig wou he. Het ook nie daarvan gehou om 'n stoep met jou buurman te deel nie.
Lees meerWessel P - Aug 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer
Goeie day Wessel
Ons is jammer om te hoor dat jy nie tevrede was nie. Ons kon wel vir jou 'n see uitsig gegee het as jy nie tevrede was nie.
Ek wens jy het direk met my gepraat, en kon dit vir jou reel.
My epos beduie presies hoe die kamer is, en dat daar nie 'n see uitsig het nie.
Ons hoop om jou op 'n later stadium 'n mooi see uitsig kamer te kan gee.
Groete
Janet Visagie
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Karin B - Apr 2019
Algehele gradering
Duur en geen premium DStv nie. Ons het in die Green Suite gaan bly. Was geen besem om te vee nie. Plekkies klein gewees vir R1800 per dag.
Lees meerNols B - Jun 2018
Algehele gradering
Sal maklik weer gaan.
Susan M - Nov 2018
Algehele gradering
Rustige, pragtige plek met mooi tuin en groot bome.
Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer
Hi Susan
Ons is bly om te hoor dat jy en jou hondjies dit by Shaka's Seat geniet het.
Hulle is pragtig en so stil.
Ons sal julle enige tyd weer by ons wil he.
Groete
Janet
Marica H - Feb 2018
Algehele gradering
Aangename en rustige verblyf.
Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer
Beste Marica,
Baie dankie dat julle Shaka's Seat gebruik het vir jul wegbreek en vir jou terugvoering, alle kommentaar is goed vir ons en dit help ons om verbeterings te kan doen.
Ons is bly om te hoor dat julle julle tydjie saam met ons geniet het en hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Groete,
Janet Visagie
Kempie R - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker gerus en dis lekker naby die see.
Elize J - Jan 2018
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerShaka's Seat Guesthouse se terugvoer
Beste Elize,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeur alle kommentaar want dit help ons om verbeteringe aan te bring.
Ons is jammer om te hoor dat julle nie gemaklik was by Shaka's Seat. Ons is tans besig om nuwe foto's te laat neem, en hoop dat dit sal enige misleidings sal vermy.
Dit is wel 'n besige pad wat deur gaan na Ballito. Ons hoop wanneer julle weer kom kuier, dat ons vir jou die Dolphin Cottage met lugversorging kan bied. Dit tel geen geraas van die pad af op nie.
Ongelukkig kan ons nie vir ander gaste praat nie, want hulle is ook hier om hulself te geniet en mag net op die balkon rook.
Ons hoop dat die verblyf by ons julle nie gaan weghou nie, want ons probeer alle gaste tuis laat voel.
Groete,
Janet Visagie
Wallace S - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie aantreklik, veral as jy 'n troeteldier het.
Lees meerShaka's Seat Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Wallace,
Baie dankie dat julle Shaka's Seat gekies het vir jul wegbreek en vir jou terugvoering. Ons is bly om te hoor dat julle die tydjie saam met jul 4-been kind geniet het.
Hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Groete,
Janet Visagie
Kierie V - Des 2018
Algehele gradering
Uiters teleurstellend.
Lees meerDelaine W - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik!
Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Delaine,
Baie dankie vir jou terugvoer, jou besoek was té kort en ons hoop dat julle gou weer kom kuier by Shaka's seat
Groete
Janet Visagie
Sanet B - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlike wegbreeknaweek!
Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer
Liewe Sanet,
Baie dankie. Ons is bly dat julle die naweek by Shaka's Seat geniet het. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te sien . . Dankie vir die terugvoering.
Beste,
Janet
Willie B - Aug 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer
HI Willie
Dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit.
Ons is bly dat jy jou tydjie hier by ons geniet het, en ons hoop dat julle weer binnekort saam sal kom kuier.
Groete
Janet Visagie
Ruth H - Aug 2017
Algehele gradering
Great.
Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer
Hi Ruth,
We thank you for taking time out to review your experience with us.
We are happy that you enjoyed your short stay with us, and hope to be able to accommodate you in the near future.
Kind regards,
Janet Visagie
Phillip D - Nov 2017
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer
Beste Philip,
Ek vra om verskoning vir die laat terugvoering. Ons is bly om te hoor dat julle die Green Suite geniet het, en jul tyd saam met ons. Die baba was so pragtig.
Hoop dat ons julle weer in 2018 gaan sien.
Groete,
Janet Visagie
Johan P - Okt 2017
Algehele gradering
Was briliant.
Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer
HI Johan
Thank you for your review, and we are happy to hear that you enjoyed your stay with us.
We hope to see you back in the near future.
Kind regards
Janet Visagie
Vannessa G - Aug 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies, parkering is bietjie knap veral as 2 motors langs mekaar parkeer is.
Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer
Hi Vanessa,
Thank you for your feedback, we appreciate all your comments as this helps us to improve where possible.
We are happy to hear that you enjoyed your stay with us, and we hope to see you in the near future.
Kind regards,
Janet Visagie
Fanie L - Okt 2016
Algehele gradering
Well-situated, comfortable and with a perfect view to match. Highly recommended!
Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Fanie!
Marie-louise L - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Marie-Louise. Ek is bly dat julle 'n goeie tyd gehad het. Kom weer terug een van die dae!! Vriendelike groete,
Sandy, SHAKA'S SEAT
Carol G - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was baie gemaklik en naby alles.
Shaka's Seat Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Carol. Ons hoop om julle weer hierso by Shaka's Seat to sien!
Vriendelike groete,
Sandy
SHAKA'S SEAT
- Kapasiteit: 24 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean Drive 40, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang