Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shala Mushe Tented Lodge @ Camp

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anna-retha B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Lieflike plek. Rina is baie vriendelik en behulpsaam. Het ons tyd daar baie geniet! Sal die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Heerlik gerus. Kon lekker ontspan in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ryno T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Baie gasvryheid en watter lekker plek om net te ontspan, baie dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valjean J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Was besonders lekker. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Dit was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelley L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2019

Baie lekker verblyf. Lekker uitleg, skoon en vriendelike eienaars. 'n Baie rustige, stil plek om te ontspan in die bos. Hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Fantasties. Rus en vrede vir liggaam en siel. Sal beslis weer gaan as ons die geleentheid kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Dit was fantasies lekker. Om net te wil ontspan en rus is Shala Mushe 'n wonderlike rustige ontspanningsoord, stil met pragtige bokke wat tussen die kamp en rondawels wei. Lekker stap in die natuur. Maklik om te te kry en baie veilig. Die beste gasheer en -vrou wat ek nog ooit op al my reise en verblyf ontmoet het. Sal enige tyd weer teruggaan. Dit is so plus-minus twee uur se ry van JHB af. Probeer gerus jy sal nie spyt wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2019

'n Ontspanende naweek weg. Dankie aan die gashere om ons verblyf baie gemaklik te maak. By aankoms is ons hartlik verwelkom en rondgestuur. Ons tent was mooi versier en dit was lekker om ons eie en suite-badkamer te hê. Die gemeenskaplike kombuis was ten volle toegerus en het nie enige gereedskap en toestelle gehad nie. Dit was baie lekker om ook 'n eetkamer en sitkamer tot ons beskikking te hê. Ek moet sê dit was 'n gerieflike naweek met die oog op ons kamp. Ons sal beslis terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meisie S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Baie mooi daar en baie rustig. Heerlik stil en rustig. Pragtig daar tussen die bome. Ideaal as jy nodig het om te rus en asem te skep. Net jammer die kamp deel het nie sy eie ablusieblok nie. Die beskikbare ablusiegeriewe is basies maar te alle tye skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ericka E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2019

Heerlike, lieflike bosveld kamp. Ons gaan nooit twee keer na dieselfde plek toe nie, maar Rina en Ben se vriendelikheid en gasvryheid en die prag van die plek nooi enige mens terug, oor en oor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R270
R270 R203
per nag, vir 2 mense
Vanaf R270
R270 R203
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Shala Mushe, Deel 34, Droogekloof Plaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cdf647bff11876a7b1af9152f8597e99f51ef126c0cc063b3c087c36dee9f4cd28914ec691d03ac6690bb6931165ba9067e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R270 nouVanaf R203 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Shala Mushe Portion 34, Droogekloof Farm 0480 Limpopo 021 201 8901 10:00-18:00 09:00 -24.852160138487 28.117453653356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang