Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shala Mushe Tented Lodge @ Camp

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Shala Mushe Tented Lodge @ Camp
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anna-retha B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-retha B

Lieflike plek.

Rina is baie vriendelik en behulpsaam. Het ons tyd daar baie geniet! Sal die plek aanbeveel.

Hanlie F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie F

Heerlik gerus.

Kon lekker ontspan in die natuur.

Ryno T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno T

Baie gasvryheid en watter lekker plek om net te ontspan, baie dankie.

Sien sterre.

Valjean J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valjean J

Was besonders lekker.

Die mense is vriendelik en behulpsaam. Dit was fantasties.

Shelley L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley L

Very nice accommodation. Nice set up, clean and friendly owners.

A very chilled, quiet getaway to relax in the bush. Highly recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker verblyf. Lekker uitleg, skoon en vriendelike eienaars.

'n Baie rustige, stil plek om te ontspan in die bos. Hoogs aanbeveelbaar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chris D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Fantasties. Rus en vrede vir liggaam en siel.

Sal beslis weer gaan as ons die geleentheid kry.

Johan L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Dit was fantasies lekker.

Om net te wil ontspan en rus is Shala Mushe 'n wonderlike rustige ontspanningsoord, stil met pragtige bokke wat tussen die kamp en rondawels wei. Lekker stap in die natuur. Maklik om te te kry en baie veilig. Die beste gasheer en -vrou wat ek nog ooit op al my reise en verblyf ontmoet het. Sal enige tyd weer teruggaan. Dit is so plus-minus twee uur se ry van JHB af. Probeer gerus jy sal nie spyt wees nie.

Renee D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee D

A relaxing weekend away.

Thanks to hosts for making our stay very comfortable. On arrival we were warmly welcomed and shown around. Our tent was nicely decorated and it was lovely having our own bathroom en-suite. The communal kitchen was fully equipped and didn't lack any utensils and appliances. It was very nice having a dining room and lounge at our disposal as well. I must say it was a comfortable weekend considering we were camping. We will certainly go back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Ontspanende naweek weg.

Dankie aan die gashere om ons verblyf baie gemaklik te maak. By aankoms is ons hartlik verwelkom en rondgestuur. Ons tent was mooi versier en dit was lekker om ons eie en suite-badkamer te hê. Die gemeenskaplike kombuis was ten volle toegerus en het nie enige gereedskap en toestelle gehad nie. Dit was baie lekker om ook 'n eetkamer en sitkamer tot ons beskikking te hê. Ek moet sê dit was 'n gerieflike naweek met die oog op ons kamp. Ons sal beslis terug gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Meisie S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meisie S

Baie mooi daar en baie rustig.

Heerlik stil en rustig. Pragtig daar tussen die bome. Ideaal as jy nodig het om te rus en asem te skep. Net jammer die kamp deel het nie sy eie ablusieblok nie. Die beskikbare ablusiegeriewe is basies maar te alle tye skoon en netjies.

Ericka E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ericka E

Heerlike, lieflike bosveld kamp.

Ons gaan nooit twee keer na dieselfde plek toe nie, maar Rina en Ben se vriendelikheid en gasvryheid en die prag van die plek nooi enige mens terug, oor en oor.

Trevor K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Trevor K

Needed a private kitchenette, otherwise lovely.

Peaceful, clean, well maintained, excellent service, lovely weekend. Just needed a private kitchenette.

Chantelle S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle S

Rustig.

Baie lekker en rustig. Baie mooi daar.

Shala Mushe Tented Lodge @ Camp se terugvoer

Baie dankie!

Shala Mushe Tented Lodge @ Camp
Vanaf R270
R270 R203
per nag, vir 2 mense
Vanaf R270
R270 R203
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Shala Mushe, Deel 34, Droogekloof Plaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cdf647bff11876a7b1af9152f8597e99f51ef126c0cc063b3c087c36dee9f4cd28914ec691d03ac6690bb6931165ba9067e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R270 nouVanaf R203 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Shala Mushe Portion 34, Droogekloof Farm 0480 Limpopo 021 201 8901 10:00-18:00 09:00 -24.852160138487 28.117453653356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang