Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shalom

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leipoldt-straat 41, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Shalom bied selfsorgverblyf in Van Ryneveld in Strand, Wes-Kaap. Hierdie eiendom is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Gaste het 'n keuse tussen die hoofhuis en die kothuis na gelang van hul behoeftes. Albei die eenhede het privaat ingange, toegeruste kombuisies, gerieflike leefvertrekke, privaat badkamers en 'n buite-area.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, WiFi en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby die strand en plaaslike winkels en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Leipoldt-straat 41, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leipoldt-straat 41, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b61107a899b421b915c6454da1e9cc24c58385c9112d52f944be496ab140fc13e3442924b6c7724b955c53a7409cd0aca50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 41 Leipoldt Street Van Ryneveld 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.119209305269 18.83306336627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang