Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shalom

Selfsorg

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.0
Gert O
Kort verblyf
3.6
Aug 2024

Baie lekker gebly. Rustig en stil. Baie lekker gebly. Rustig en stil. So nou en dan kan mens die musiek hoor van die informal settlement, maar dit was nie onaangenaam nie. Ek het net 'n probleem met die prys, want daar is ander goed soos die skoonmaak wat bykom wat die prys 'n bietjie baie maak as jy dit vergelyk met ander huise in Leeupoort wat meer luuks is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Retha
Shalom
Baie dankie vir die terugvoer van jul verblyf by Shalom Gert. Ek sal die prys weer in ag neem en daarvoor besluit. Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katlagter Paadjie 141, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 0383, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA457e82550da84d800f2af9a4c207d2d9af7e425d6699d3c7d81fce943d047942487606e75d5a46076af8aa2853af0eb69e7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 141 Katlagter Paadjie Leeupoort Vakansiedorp 0383 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.91345623941 27.642699912521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang