Shalom
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Katlagter Paadjie 141, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 0383, Limpopo
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Shalom is in Leeupoort, 'n vakansiedorp 50 km vanaf Thabazimbi aan die voet van die Ysterberg geleë en word deur die Witfonteinrand en Boshofberg omring, met die majestueuse Kransberg in die agtergrond. Dit is die ideale ligging vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, en die tweede badkamer het slegs 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, sitarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus is. Daar is ook 'n groot agterstoep met braaigeriewe.
Die oord het 'n gemeenskaplike swembad wat gaste kan gebruik.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Kombuisgeriewe
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Katlagter Paadjie 141, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 0383, Limpopo
Sien meer verblyf in Leeupoort Vakansiedorp Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Katlagter Paadjie 141, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 0383, Limpopo