Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shalom Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Elfie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 20 resensies vir Shalom Lodge
Netheid
3.9/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Abigail E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail E

Prime location and lovely communal facilities.

The only issue we had was with our towels. We only received 1 towel in our twin room, and in the double room, the towel was taken by the cleaning staff but not replaced.

Bertus L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus L

Goed geleë

Gasvrye ontvangs op baie kort kennisgewing.

Naomi D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Naomi D

Kon nie vinnig genoeg uit nie.

Kort 'n ernstige skoonmaak. Gebruikte stukkies seep in die stort, vloer kort 'n deeglike skrop.

Charmaine S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine S

Plekkie was skoon en netjies. Die ontvangstannie was baie gaaf en behulpsaam.

Was in Cradock vir atletiekbyeenkoms.

Shalom Lodge se terugvoer

Hallo Charmaine

Baie dankie vir jou terugvoering. Hoop om julle weer te sien.

Groete
Elfie

Shalom Lodge
Ilse B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B

Al die negatiewe kommentaar oor hulle is nie nodig nie.

Ons het heerlik gebly, eers in die huis self en toe in woonstel al 2 was heerlik.

Shalom Lodge se terugvoer

Goeie dag Michael,

Baie dankie dat jy Shalom Lodge gekies het vir jou verblyf, Hoop ons sien jou weer.
Shalom Lodge Span

Shalom Lodge
Mev Jo G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mev Jo G

Baie goed geleë gewees vir die doel van die besoek. Netjies en gerieflik.

Ek het by Shalom Lodge oorgebly tydens die SAPPA jaarvergadering. Die is regoor die konferensiesaal geleë en het dus 100% aan my behoeftes voldoen.

Eloise P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Eloise P

Ek het rustig geslaap, maar sal nie weer self daar bly nie.

Die foto's op die internet is werklik bedrieglik. Ek dink regtig dat die kamertjie waarin ek moes bly, was regtig nie R500 werd nie. Ek kan dit nie vergelyk met verblyf in die Kaap teen R500 per persoon nie. Jammer, maar ek sal eerlik nie mense aanbeveel nie, veral nie enkelpersone nie. Dit was naby die atletiekbaan waar ek moes wees, maar nie volgens my op baie goeie standaard nie. Ek kon veilig binne parkeer. Dankie daarvoor. Die nag was verder rustig met geen steuringe nie.

Heinrich M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Heinrich M

Was daar ...

Die foto's op die internet is bedrieglik. Parkeerspasie is knap. Kamers is afgeleef. Water stroom oor sypaadjies, moeilik om in en uit perseel te stap.

Shalom Lodge se terugvoer

Goeie dag Hhj,

Ons is baie jammer oor die negatiewe evaring wat jy by ons beleef het. Hoop ons kan dit in die toekoms regstel.

Shalom Lodge Span

Shalom Lodge
Marie G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie G

Netjies, vriendelike ontvangs. Waarde vir geld.

Dankie vir die goeie ontvangs, netjiese kamer, skoon en lekker ontbyt, sal vir seker weer daar slaap en aanbeveel.

Shalom Lodge se terugvoer

Baie dankie Marie, Ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Shalom Span

Shalom Lodge
Marietjie M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie M

Gemaklik.

Dit was 'n aangename oornagplek met alles wat ons benodig het!

Shelley R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shelley R

Baie gerieflik.

Die verblyf is netjies en goed geleë en staf is vriendelik en behulpsaam. Die selfsorgeenhede se kombuisie is bitter klein en kort plaatstoof/oond waarmee jy kan kos gaar maak - op die stadium is daar net braai buite, mikrogolf en yskas, eetplek is ook net buite. As die weer sleg is is daar geen geskikte plek om kos gaar te maak of om te sit en eet nie. Lodge was baie tegemoetkomend in die dat ons hoof kombuis kon gebruik en binnenshuis geriewe kon benut om onderdak-eetplek te he maar die hele doel met "selfsorg" bespreek is om reeds die geriewe tot jou beskikking te hê, in my opinie kwalifiseer die selfsorgeenhede nie as selfsorg nie. Ontbyt wat lodge aanbied is heerlik! Baie dankie vir 'n lekker wegbreek.

Shalom Lodge se terugvoer

Goeie dag Shelley,

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons het jou kommentaar ter harte geneem en verbetering aan ons self-sorg eenhede aangebring.
Hoop ons kan jou weer in toekoms huisves.

Groete
Shalom Lodge Span

Shalom Lodge
Herman S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman S

Netjies en skoon.

Sien die sterre.

Shalom Lodge se terugvoer

Goeie dag Herman,

Baie dankie, ons streef na perfeksie.

Groete,
Shalom Lodge Span

Shalom Lodge
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Izak W - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izak W

Baie lekker aangename ondervinding.

Netjies, vriendelik en die kamer en gastehuis is baie skoon.

Shalom Lodge se terugvoer

Baie dankie Izak.

Shalom Lodge
Belinda T - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda T

Wonderlike Karoogasvryheid. Sal beslis weer daar oorslaap.

Pragtige kamers met baie gemaklike beddens en smaaklike versiering. Lekker om 'n lugversorger te hê tydens dit bibber koue.

Sancia C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sancia C

Very comfortable accommodation with a delightful hostess.

The rooms are very comfortably furnished. We enjoyed a hearty breakfast.

Sonja B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sonja B

Ek sal nie die gastehuis vir mense aanbeveel nie.

Die TV het nie gewerk nie. Ons het nie warm water gehad nie. Blykbaar was ontbyt nie ingesluit in die bedrag nie, maar die eienaar het gesê sy sal dit vir ons gee. Ons het ontbyt gereël vir 7:00, maar 7:30 was daar nogsteeds niemand beskikbaar om vir ons ontbyt te bedien nie.

Alessandro P - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alessandro P

Pretty good

Good accommodation despite some problems with the breakfast.

Anna S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S

Pleasantly surprised.

A very special place to relax after long trip.

Reinette K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette K

Ons het lekker gebly. Dit was stil en rustig en ons kon lekker rus. Die ontbyt was van goeie gehalte en smaaklik.

Parkeerspasie is knap en kan dalk, indien moontlik, vergroot word.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dundasstraat 42, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3MmMyOWJjLTZkMzEtNDgxNC04MmEyLWI2YWE0NTRkMzZjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 20 5 1 4 42 Dundas Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -32.1660899 25.61422

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang