Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shalom Lodge

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Abigail E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2023

Prime location and lovely communal facilities. The only issue we had was with our towels. We only received 1 towel in our twin room, and in the double room, the towel was taken by the cleaning staff but not replaced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Goed geleë Gasvrye ontvangs op baie kort kennisgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Naomi D
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Sep 2021

Kon nie vinnig genoeg uit nie. Kort 'n ernstige skoonmaak. Gebruikte stukkies seep in die stort, vloer kort 'n deeglike skrop.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Charmaine S
1 nag
3.8
Mrt 2020

Plekkie was skoon en netjies. Die ontvangstannie was baie gaaf en behulpsaam. Was in Cradock vir atletiekbyeenkoms.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Elfie
Shalom Lodge
Hallo Charmaine Baie dankie vir jou terugvoering. Hoop om julle weer te sien. Groete Elfie

Ilse B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2019

Al die negatiewe kommentaar oor hulle is nie nodig nie. Ons het heerlik gebly, eers in die huis self en toe in woonstel al 2 was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elfie
Shalom Lodge
Goeie dag Michael, Baie dankie dat jy Shalom Lodge gekies het vir jou verblyf, Hoop ons sien jou weer. Shalom Lodge Span

Mev Jo G
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Nov 2018

Baie goed geleë gewees vir die doel van die besoek. Netjies en gerieflik. Ek het by Shalom Lodge oorgebly tydens die SAPPA jaarvergadering. Die is regoor die konferensiesaal geleë en het dus 100% aan my behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eloise P
1 nag
3.0
Mrt 2018

Ek het rustig geslaap, maar sal nie weer self daar bly nie. Die foto's op die internet is werklik bedrieglik. Ek dink regtig dat die kamertjie waarin ek moes bly, was regtig nie R500 werd nie. Ek kan dit nie vergelyk met verblyf in die Kaap teen R500 per persoon nie. Jammer, maar ek sal eerlik nie mense aanbeveel nie, veral nie enkelpersone nie. Dit was naby die atletiekbaan waar ek moes wees, maar nie volgens my op baie goeie standaard nie. Ek kon veilig binne parkeer. Dankie daarvoor. Die nag was verder rustig met geen steuringe nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Heinrich M
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Sep 2018

Was daar ... Die foto's op die internet is bedrieglik. Parkeerspasie is knap. Kamers is afgeleef. Water stroom oor sypaadjies, moeilik om in en uit perseel te stap.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Elfie
Shalom Lodge
Goeie dag Hhj, Ons is baie jammer oor die negatiewe evaring wat jy by ons beleef het. Hoop ons kan dit in die toekoms regstel. Shalom Lodge Span

Marie G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2017

Netjies, vriendelike ontvangs. Waarde vir geld. Dankie vir die goeie ontvangs, netjiese kamer, skoon en lekker ontbyt, sal vir seker weer daar slaap en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elfie
Shalom Lodge
Baie dankie Marie, Ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Shalom Span

Marietjie M
1 nag Gesin met tieners
4.2
Des 2017

Gemaklik. Dit was 'n aangename oornagplek met alles wat ons benodig het!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Elfie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dundasstraat 42, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3MmMyOWJjLTZkMzEtNDgxNC04MmEyLWI2YWE0NTRkMzZjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 20 5 1 4 42 Dundas Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -32.1660899 25.61422

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang