Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shalom Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dundasstraat 42, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Shalom Lodge is 'n pragtige Karoo-opstal in Nxuba (Cradock). By Shalom Lodge word die klem gelê op persoonlike diens en hartlike, Oos-Kaapse gasvryheid. Ons maak voorsiening vir vakansie- en sakereisigers.

Verblyf word in en suite-kamers en selfsorgeenhede. Al die kamers het en suite-badkamers, terwyl die selfsorg-eenhede ook 'n kombuisie het wat toegerus is met 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Gaste kan gerus gebruik maak van die braaigeriewe in die lieflike tuin, en die gemeenskaplike kombuis. Veilige parkeerplek word ook voorsien.

Shalom Lodge is sentraal en naby sportgeriewe geleë. Die Mount Zebra Nasionale Park is naby Nxuba (Cradock) en maak dit dus moontlik vir gaste om die wilde diere te geniet terwyl hulle die pragtige natuurskoon bewonder.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.8
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Elfie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Dundasstraat 42, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Shalom Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dundasstraat 42, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3MmMyOWJjLTZkMzEtNDgxNC04MmEyLWI2YWE0NTRkMzZjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 20 5 1 4 42 Dundas Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -32.1660899 25.61422

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang