Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shalom Overnight Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Shalom Overnight Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marie H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie H

Absoluut heerlik!

Huis weg van my eie huis! So keurig. Tot sherry op die kas. Ek reis baie en het al in baie gastehuise geslaap. Die heerlikste bed. Veilig. Veilige plek vir voertuig. Baie goed geleë. Maklik om te kry. Die ontbyt is kostelik lekker. Presies wat ek wou gehad het. As ek al die pluspunte moet opnoem, sal dit 'n lang lys wees. As jy oornag soek, moenie verder soek nie, Shalom is die beste plek. Elna is die beste gasvrou. Ek reis baie en het al in baie gastehuise geslaap. Shalom is vir seker die beste.

Shalom Overnight Accommodation se terugvoer

Dankie Marie.
Was lekker om jou hier te gehad het. Dankie vir jou terugvoer oor jou kamer waar jy geslaap het. Veilig wees wanneer jy reis.

Shalom Overnight Accommodation
Vanaf
Vanaf R708
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R708
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wet-rylaan 356, Bendor, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2905a288185438e706f544e258997a17ee0751b06d75433b32545b1f57d9d6f1c2ce44f515ada63cb029bc2b1562694ca74f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R708 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 356 De Wet Drive Bendor 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.8869731 29.4898217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang