Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shalom Overnight Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Louis K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Awesome. Baie stil en veilig. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie H
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Absoluut heerlik! Huis weg van my eie huis! So keurig. Tot sherry op die kas. Ek reis baie en het al in baie gastehuise geslaap. Die heerlikste bed. Veilig. Veilige plek vir voertuig. Baie goed geleë. Maklik om te kry. Die ontbyt is kostelik lekker. Presies wat ek wou gehad het. As ek al die pluspunte moet opnoem, sal dit 'n lang lys wees. As jy oornag soek, moenie verder soek nie, Shalom is die beste plek. Elna is die beste gasvrou. Ek reis baie en het al in baie gastehuise geslaap. Shalom is vir seker die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Shalom Overnight Accommodation
Dankie Marie. Was lekker om jou hier te gehad het. Dankie vir jou terugvoer oor jou kamer waar jy geslaap het. Veilig wees wanneer jy reis.

Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Gerieflik, maar tog oor prys. Ek noem ja, maar die oorspronklike lysing het genoem van swembad, wat nie deel is van die 2x eenhede se gebruik nie. Vir 'n enkel persoon sou dit nie gepla het nie. Die gordyne skyn deur met die ligte aan en my vrou het nie daarvan gehou nie. Die stort se glasafskorting lek water deur wat op die res van die badkamer se vloer uitloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 708
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 708
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wet-rylaan 356, Bendor, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2905a288185438e706f544e258997a17ee0751b06d75433b32545b1f57d9d6f1c2ce44f515ada63cb029bc2b1562694ca74f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R708 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 356 De Wet Drive Bendor 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.8869731 29.4898217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang