Shalom Overnight Accommodation
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Wet-rylaan 356, Bendor, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R708 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shalom Overnight Accommodation is 'n bekoorlike gastehuis in Bendor, Polokwane, wat gerieflike oornagverblyf bied. Hierdie verblyf is ideaal vir sakereise.
Verblyf word in gerieflike eenhede gebied wat elk slaapplek vir 2 of 4 gaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.
Elke kamer het lugversorging en 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n lessenaar, 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot die swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby winkelsentrums, restaurante, die stadion en die lughawe geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- De Wet-rylaan 356, Bendor, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Shalom Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Wet-rylaan 356, Bendor, Polokwane, 0699, Limpopo