Shalva
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lutie Katz-rylaan 89, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R5 865 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Shalva is in Yzerfontein geleë en is 'n vakansiehuis aan die see wat selfsorgverblyf naby die strand bied. Op 'n helder dag kan gaste skouspelagtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, Schaap-eiland, asook Tafelberg geniet.
Dié smaakvol gemeubileerde huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en sy en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Ingesluit in hierdie kamer is 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas en 'n ketel.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n ingeboude kaggel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Die huis maak oop op 'n groot binnehof met eetarea buite en ingeboude braaigeriewe. Gaste word ook voorsien van gratis WiFi-toegang en veilige parkeerplek op die perseel.
Gaste kan 'n wandeling langs die kuslyn geniet en die kristalhelder rotspoele in die omgewing verken. Afhangende van die seisoen, kan besoekers dalk 'n blik op walvisse en dolfyne kry. Vir die meer avontuurlustiges is daar 'n verskeidenheid water- en landgebaseerde aktiwiteite om te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 317
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Lutie Katz-rylaan 89, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lutie Katz-rylaan 89, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang