Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shalva

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-rylaan 89, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 865 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Shalva is 'n vakansiehuis in Yzerfontein wat na die see front en selfsorgverblyf naby die strand bied. Op 'n helder dag kan gaste skouspelagtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, Schaap-eiland en Tafelberg geniet.

Dié smaakvol gemeubileerde huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste van hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Hierdie kamer het ook 'n kombuisie wat met 'n yskas en 'n ketel toegerus is.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, ingeboude kaggel, gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Die huis lei na 'n groot binnehof met 'n buite-eetarea en ingeboude braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan 'n wandeling langs die kus geniet en die kristalhelder rotspoele in die omgewing verken. Afhangend van die seisoen, kan gaste dalk 'n walvisse en dolfyne sien. Avontuurlustige gaste kan 'n verskeidenheid aktiwiteite op die land en in die water geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 347

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Lutie Katz-rylaan 89, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 865
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 865
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-rylaan 89, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf27461360daeaf74fa6c7fdc930de4a3644dbfa34a5f96a4aad4352d34325f9357a95fc983a176a47a7e5822b8cc3b6759a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 865 per nag (plek vir 8) 89 Lutie Katz Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.353387 18.1507304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang