Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shamba Yetu Mountain Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Enrica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 56 resensies vir Shamba Yetu Mountain Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Travellingtee : - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Travellingtee :

Peaceful and serene.

We had a wonderful weekend at Shamba Yetu Mountain Lodge! Tent 1 is well equipped and looks out onto such beautiful scenery. The staff are very friendly and provided clear directions to the lodge; however, the road leading to it is a bit bumpy. We certainly look forward to going back!

Susan B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Was so lekker om net te ontspan in die bosveld!

Heerlike rustige naweek gehad.

Derryn B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derryn B

Peaceful.

Exactly what you need on a camping trip.

Nerine F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine F

Goeie rus vir die siel!

N klein stukkie goud waar hy dit nie verwag nie! Baie lekker gerus!

Ria B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Ongelooflik.

Ongelooflike plek vir paartjies.

Genevieve N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve N

Peaceful quiet beautiful.

This is a beautiful place, lovely and quiet. The only issue we had was that we didn't have hot water the first night; someone forgot to turn the geyser on. But otherwise, it was lovely all around.

Katia D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katia D

Absolutely loved our stay - it was just what the Dr ordered.

I would, however, recommend that they provide some kind of hanging or closet space in the main bedroom of the unit that we stayed in. We had to keep all our clothes in our bags.

Rinah M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rinah M

A perfect city escape.

A peaceful and pleasant stay.

Adri P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri P

Well setup and an enjoyable getaway.

Enjoyed our weekend away - 4 adults with the peace and quiet we wanted and everything was good - helpful and friendly staff all round - a great break away from the city and not that far away.

Etienne V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V

Heerlik ontspan en die netjiese geriewe waardeer.

Ons het op die karavaan staanplek gekamp met ons Skipper Oyster sleepwa. Die sleepwa het die grondpad na die staanplek met gemak hanteer. Pragtige ligging, skoon badkamers, vriendelike ontvangs en behulpsame personeel. Braai en badkamers word daagliks skoongemaak. Staanplekke het elk sy eie waterkraan, krag (karavaan blouprop tipe) en braai staander. Die 5 staanplekke is baie naby aan mekaar, so gaan as 'n minimum 2 staanplekke langs mekaar as vriende of familie, of jy gaan baie gou vriende moet maak met buurman. Die plek is regtig die moeite werd as jy rustigheid soek vir 'n paar dae, in die bos onder die sterre en 'n klipgooi van die Wesrand waar ons woon. Sal weer daar 'n draai maak.

Michelle P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

Fantastic.

Lovely, management is friendly and helpful, wonderful setup, had a blast.

Thomas M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas M

Shamba Yetu exceeded expectations with exceptional customer service!

We recently had the pleasure of staying at Shamba Yetu, and it truly stands out as one of the finest weekend/vacation destinations we've experienced - the photos don't do it justice! Our time at Tent 1 was nothing short of exceptional, thanks to the outstanding customer service. Their responsiveness and constant availability to assist guests made our stay even more enjoyable. From the moment of our arrival, it was evident that Shamba Yetu had meticulously planned every aspect of our experience. The breathtaking views and a myriad of activities available ensured there was never a dull moment during our stay. Whether you're seeking a serene connection with nature, a chance to recharge, or simply wish to immerse yourself in a good book, Shamba Yetu is the perfect haven. The private tents contribute to a peaceful and quiet atmosphere on the farm, making it an ideal retreat. We're already looking forward to our next visit to Shamba Yetu, and our heartfelt thanks go to the team for making our stay truly memorable!

Shamba Yetu Mountain Lodge se terugvoer

Thank you for the outstanding review, Thomas. We are delighted to know that you enjoyed your stay at Shamba Yetu, particularly that it stood out as one of the finest weekends/breakaways you have experienced. We take pride in delivering high-quality service to ensure our guests have a memorable experience and your feedback encourages us to continue doing so. We are looking forward to your next visit!

Shamba Yetu Mountain Lodge
Nadia C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia C

Peaceful and amazing views.

We will be returning bi-weekly to this wonderful place. The images do not do this place justice. When staying at Shamba Yetu Mountain Lodge, the friendly resident Nyala named Bambi is always around for a visit. We were visited by a muster of peacocks, which was absolutely beautiful. Having your own private plunge pool and fire pit is exactly what every couple needs on a quiet weekend away. Enrica, the host, is so friendly and accommodating no matter the time of day or reason for a call. If I could give Shamba Yetu Mountain Lodge a 10-star rating, I absolutely would.

Petro N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro N

If you are looking for a break away from the hustle and bustle, this is it.

Peaceful, quiet and cleanest accommodation. Will definitely go back! Perfect break away!

Kotie E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie E

Pragtig geleë.

Beide tente is pragtig met alles wat jy nodig het. Die 5 kampplekke is oop en naby mekaar, dit sal goed werk vir vriende of familie wat saam kuier. Die ablusiegeriewe is ook pragtig en skoon.

Thinus E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus E

Gerieflik en netjies.

Baie mooi ligging. Tenthuise is baie goed toegerus, gerieflik en mooi. Daar is heerlike buite-ontspanningsareas en staproetes vir kinders. Die personeel is baie behulpsaam en het elke oggend vroeg gekom om die braai skoon te maak en die huisies te diens. Ek sal beslis weer gaan!

Stephan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V

Baie lekker Bosveld wegbreek.

Die plek is aangenaam mooi, bekostigbaar en naby Gauteng vir 'n vinnige wegbreek. Daar is genoeg veld om kinders besig te hou met 'n lekker plaasdam/swembad om in af te koel.

Elsabe E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe E

Beste plekkie vir 'n goeie wegbreek,.

Van intrap- tot uittrapslag, net die beste,. Gasvryheid op sy beste, hele lodge is skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel.

Shamba Yetu Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Dit was 'n plesier om tot diens te wees. Ons sien uit om julle in die toekoms te akkommodeer en te verwelkom.

Shamba Yetu Mountain Lodge
Sharmaine Y - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmaine Y

Absolutely amazing and beautiful.

Tranquility at its best.

Stephan S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S

Fantastiese wegbreeknaweek saam met vriende.

Ons was opgegradeer van 'n karavaanstaanplek na 'n luukse tenthuis. Ons was met oop arms verwelkom en het voltyds vriendlike diens gekry. Die terrein was voltyds skoon en netjies. Die braaigeriewe was elke oggend vroeg skoongemaak en nuwe hout is elke dag gebring. Ons was op lekker staproetes en het ons tyd by Shamba Yetu Mountain lodge baie geniet. Ek sal dit defnintief voorstel aan enige iemand.

Minette S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette S

Baie stil en rustig, netjies en skoon, vriendelike en behulpsame staff.

Shamba Yetu is baie still en rustig, presies wat ons nodig gehad het. Die kampplekkies is mooi skoon en jy kamp lekker onder die wilde Olyfbome. Die staff en eienaars is baie behulpsaam en gaan uit hulle pad om jou welkom te laat voel. Sal definitief weer gaan!

Charise M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charise M

Wow! Wow! Wow!

Ek hou van rond rits en gebruik die webtuiste altyd om te bespreek. Hierdie was vir seker een van my persoonlike gunstelinge! Ek en my twee dogters (12 en 14) wou net wegbreek uit die stad. 2 dae voor ons arriveer bel hulle om seker te maak ek ken die pad en het al die nommers wat ek moet hê. Toe ek daar aankom is daar 'n brug met water wat oorloop (na vorige dag se reën) Heather en Viona kom met die bakkie en kom haal my, ry my in my eie kar oor die rivier, no issue. Ons ry op teen die berg tot by die tente. Hulle wys my en die girls rond terwyl Joseph al ons goed uitlaai (3 girls kan pak). Heather vra of ons hou van stap en bied aan om ons die volgende oggend te vat om te gaan stap en vir Bambie (die mak Njala-ooi) te gaan ontmoet. So stap ons en Viona vertel ons van die plaas, bome, geskiedenis en hoe hulle droom 'n werklikheid geword het. Hulle luister na my kinders se stories oor Anime, vriende, hulle weird sienings oor die lewe. Toe ons daar klaar is bel Heather die buurplaas en reël dat ons na die leeus gaan kyk. Niks van hierdie was deel van hul werk, maar hulle het gekies om hul persoonlike tyd op te offer ter wille van ons. Ek het lanklaas twee sulke amazing, real mense ontmoet. Dis deesdae raar. Buiten vir die gasvryheid is die verblyf in die tent iets anders. Dis glamping. Jy hoor die jakkalse en leeus vir mekaar sing deur die nag. Die voëls maak jou wakker en jy kan die dag groet in die pretjie-mooi bos. Jy is deel van die skildery. Joseph het ons selfs kom red van 'n padda. Sielsrus, 'n stukkie hemel wat ek vir enige een sal aanbeveel wat uit die stad wil wegbreek. Shamba Yetu, julle sien ons vir seker weer! Dankie vir beautiful herinneringe!

Henry D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry D

Baie rustig en weg van die lewe wat jou jaag.

Die uitsig is baie mooi en rustig. Personeel was baie vriendelik. Sal weer wegbreek vir 'n naweek.

Doreen H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Doreen H

Ons het gerus.

Geen wildritte beskikbaar gewees nie.

Marietjie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie S

Rustig, rustig.

Lekker ontspan, goed behandel, ons het nou weer energie. Baie privaat. Hek slotte bietjie gesukkel en nie TV nie.

Fundile G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fundile G

It was such a wonderful stay.

It is a nice, quiet and safe place. One gets to be one with nature. Would recommend to anyone who wants to get away from the city noise. After the visit felt so refreshed. Enrica is hospitable & welcoming. We felt at home.

Shamba Yetu Mountain Lodge se terugvoer

Thank you for the good review Fundile. We are happy that you have enjoyed your stay with us. Hope to welcome you again in the near future.

Shamba Yetu Mountain Lodge
Annelize S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize S

Shamba Yetu is 'n fantastiese plek om heen te gaan vir 'n wegbreeknaweek.

Dit is netjies en die kliëntediens is baie professioneel en die eienaar is baie vriendelik. Ek sal dit enige tyd vir iemand aanbeveel. Dit is ons nuwe gunstelingplek.

Wendy W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy W

Ons wegbreek was rustig, veilig en bediening was gasvry en gemaklik.

Die tent waarin ons gewoon het was groot en gemaklik, en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Enrica was 'n absolute ster. Sy het ingeloer net voordat ons vertrek het, en het tyd gehou met wanneer ons veronderstel is om te arriveer. Sy het ons gehelp met hout en ys, en was besonders gasvry. Ek is self in die bedryf, en dit was vir my lekker om dit bietjie van die anderkant te ervaar. Die wildsrit was heerlik en ons het so baie gesien en van die natuur ervaar. Ons het elke dag gaan stap, dit was veilig en die natuur wonderskoon. Selfs ons bure was vriendelik. Dit was die eerste keer wat my meisiekind 'n plaasdam ervaar, so sy het haarself gate-uit geniet, ons almal het.

Madelein O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein O

Net om te rus.

As jy gaan vir wild, eerder nie, al wat ons gesien het was 3 springbokkies, 4 donkies en 1 zebra, as jy wil gaan om net te rus en niks te doen nie, beslis die plek. Eenheid was goed toegerus en netjies.

Luke G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luke G

A lovely getaway with helpful staff.

Responsive staff willing to assist with queries. The stay is nicely secluded with expected activities and beautiful surrounds.

Natasja L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja L

Rustig, pragtige omgewing.

Perfekte plek as jy net uit die gejaag wil ontsnap en net weer daai vrede en kalmte wil ervaar.

Chrisna G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna G

Super netjies en rustig.

Daar is nie baie eenhede nie so dit is absolute rustigheid en stilte. Die Samburu eenheid lyk alles splinternuut. Dit is baie netjies en skoon met die pragtigste uitsig. Kan absoluut aanbeveel om weg te breek en te rus.

Dala G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dala G

Waarde vir geld.

Enrica Geyer is baie vriendelik en hulpvaardig. Huis Sungura was netjies, baie goed toegerus. Heerlik gerus.

Ria J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria J

Dit was ontspannened, so lekker in die bos

Ons het dit regtig geniet om langs die kampvuur elke aand te ontspan, die slaapgeriewe was ook baie lekker. Die naweek was net te kort, sal moet terug gaan in warmer weer.

Shamba Yetu Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie en terugvoer. Hoop om julle gou weer in die toekoms te verwelkom.

Shamba Yetu Mountain Lodge
Sydney V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sydney V

Die wegbreek wat ons lewe 'n nuwe toekoms gebring het.

Die plek is asemrowend en ongelooflik stil. Die perfekte wegbreek in die bos. Alles wat jy benodig is klaar daar. Die mense is ongelooflik vriendelik en help graag waar hulle kan. Sonder dat ons dit geweet het, het hulle personeel elke oggend die plek skoongemaak en die bed opgemaak. 'n Mens hoef regtig niks te doen nie, behalwe rus. Ek het ook die naweek verloof geraak aan my lewensmaat met die mooiste uitsig. Wil graag aan almal by Shamba Yetu dankie sê vir die wonderlike tyd.

Zelia S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelia S

Relaxing and fun weekend away.

All the amenities were present, and the owner was in constant contact to make sure everything was fine. Michael was very friendly and helpful, and cleaned the braai early every morning, replacing the used wood with fresh wood.

Erich F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich F

Exceptional and most enjoyable.

Wow we were so blessed by Enrica and Shamba Yetu. Everything from start to finish was as good as it gets. 6 star service, friendliness, hospitality, scenery, nature walks all over the farm, peace and tranquility, spending time and cooling off in the water at the river picnic spot, birdlife at the spruit and much more. Enrica went out of her way to accommodate all of our requests. Everything exceeded our expectations, really. Thank you and very well done Enrica and Shamba Yetu. Just remember to bring mosquito repellant/spray during the summer months.

Shamba Yetu Mountain Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to provide a 5-star rating. We are pleased to see that service, hospitality, scenery, peace, tranquillity and onsite facilities all contributed towards a great holiday experience. We are also happy to know that Shamba Yetu Mountain Lodge exceeded your expectations.
Your opinion is valued greatly and it helps us maintain an excellent standard of service to our guests. We look forward to seeing you both again.

Shamba Yetu Mountain Lodge
Sanel J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanel J

Rustig en oop.

Die atmosfeer is baie rustig en die natuur is pragtig. Ons het heerlik ontspan.

Tsoelopele M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tsoelopele M

Peaceful and serene.

Beautiful lodge with friendly staff and owner. Super clean and has great kitchen utensils for basic cooking and food prep. Beds have electric blankets for winter nights, which is a nice gesture from the lodge.

Shamba Yetu Mountain Lodge se terugvoer

Thank you for the review and positive feedback. Hope to see you again in the near future.

Shamba Yetu Mountain Lodge
Ezelle S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezelle S

Dit was wonderlik! Baie skoon en netjies!

Enrica en die res van die personeel is die mees vriendelikste mense. Hul kry 10/10 vir gasvryheid! Enrica staan reg om mens te help met enige iets wat jy dalk sal benodig. Ons het gekamp en die ablusiegeriewe is baie skoon en netjies! Die uitsig enige plek op die plaas is asemrowend! Ons sal beslis weer by Shamba Yetu gaan kuier. Regtig waarde vir geld.

Shamba Yetu Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ek is bly ons kon bydra tot 'n lekker kamp naweek. Sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete
Enrica en span

Shamba Yetu Mountain Lodge
Corne H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne H

Was 'n belewenis soos niks anders.

Die kampeerterrein is lekker groot en perfek vir 'n groep mense.

Andre G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Fantastic, relaxing weekend in the Bushveld.

Enrica is a wonderful host and the accommodation welcoming and relaxing.

Henry J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry J

Dit was ongelooflik.

Die mooiste. Die stilste. Die plek met die beste kliëntdienste.

Brendon G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon G

Kalm wegbreek met pragtige landskap en vriendelike, hulpvaardige staff.

Die staff is sout van die aarde mense. Ongelooflik vriendelik en gee innig om oor die geluk en gemak van hul besoekers. Die landskap is asemrowend mooi met 'n uitkyk oor die Magaliesberge. Ons het baie gemaklik in die vaste tent gebly en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Lekker kuierarea met 'n braaier en 'n vuurput. Chef Heather het vir ons 'n romantiese piekniek aangeknoop langs die rivier met 'n groot verskeidenheid van eetgoed om van te kies. Algeheel 'n wonderlike wegbreek met luuksheid en gemak.

Christiaan D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D

Dit was rustig en net wat ons nodig gehad het. Stilte en pragtige uitsig.

Tydens ons aankoms is ons vriendelik ontvang deur Enrica en haar personeel. Ons het dadelik ontspan en die mooi omgewing was pragtig. Enrica het op die oggend met ons inboek, vir ons 'n ander eenheid voorberei. Dit het baie vir ons beteken. Daar is baie voëls sommer orals rondom jou. Pragtige uitkykpunt wat die dag op 'n hoë noot afsluit. Hoogs aan te beveel.

Marinda B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Diens baie goed mense baie vriendelik.

Verblyf skoon en netjies. Omgewing was rus vir die siel. Sal beslis weer gaan.

Shamba Yetu Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie Marinda vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer in die toekoms kan verwelkom.

Shamba Yetu Mountain Lodge
Gavin R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin R

Perfekte wegbreek!

Perfekte wegbreek. Ons en ons vriende het dit baie geniet, en ons was op die hande gedra die hele tyd wat ons daar was. Die personeel en bestuur was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal defnitief weer Shamba yetu toe gaan.

Johan S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Uitstekend.

Fantastiese diens, mooi versorg en toegerus. Sal vir natuurliefhebbers en kampeerders aanbeveel.

Jessica V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V

Fantastiese diens. Baie mooi uitsig. Netjies en skoon.

Ons het puik diens ontvang. Heather het soveel moeite gedoen om vir ons 'n heerlike 3-gang-maaltyd vir aandete voor te berei vir ons huweliksherdenking. Die ontbyt was ook heerlik en keurig voorgesit. Tent was netjies met die mooiste uitsig. Lekker staproete. Dankie Heather, Erica en Fiona vir jul moeite en gasvryheid. Sal die plek definitief aanbeveel!

Shamba Yetu Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Hoop om julle gou weer te verwelkom en te bederf.
Enrica
Shamba Yetu Mountain Lodge

Shamba Yetu Mountain Lodge
Arnoh K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnoh K

Voldoen aan alle verwagtinge.

Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Ingrid W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid W

Pragtige omgewing, rustige atmosfeer vir heerlik ontspan.

Pragtige, skoon verblyf. Mooi omgewing en baie vriendelike gasvrou. Wonderlike wegbreek.

Leonie R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie R

Rustig en goed vir die siel.

Ek was baie aangenaam verras dat die werkers en bestuur enige tyd beskikbaar was om te help. Die ablusieblok is die skoonste ablusie wat ek al by 'n kampplek gesien het.

Carol V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol V

Great, clean and peaceful.

We really enjoyed our short stay. Accommodation was lovely and had everything we needed. We would have loved to have seen more animals, but were unfortunately unlucky in this department.

Elisma O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma O

Baie lekker gebly!

Ons het baie lekker gebly, die personeel is vriendelik en baie gasvry, laat mens dadelik tuis voel. Kan vir seker aanbeveel.

Isa M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isa M

Awesome plek!

Sal enige tyd weer teruggaan. Was regtig awesome gewees.

Rouxan B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rouxan B

Absolutely stunning place!

Definitely worth booking! They have catered for any possible requirement. Definitely going back soon.

Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwpoort Plaas, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW4UunbBDX1riREjG4zXyfpo1Bza4J8PHysjzcYGV0DImo7polY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 4) 56 5 1 5 Farm Leeuwpoort Rustenburg 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.87649 27.28698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang