Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Shamba Yetu Mountain Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Frans S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Amazing. Loved everything about the place, exceeded our expectations, clean, customer service on point. Friendly staff with concierge services, amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik, rustig en pragtig! Dit was so mooi en netjies, die blyplek is so goed toegerus. Die badkamer is baie mooi en die buite stort het ons baie geniet. Die personeel was almal baie vriendelik en behulpsaam. Heerlik in die swembad afgekoel en elke aand lekker buite gekuier en familie tyd gehad. Baie dankie, sal Shamba Yetu enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enrica
Shamba Yetu Mountain Lodge
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om in die nabye toekoms weer van diens te kan wees.

Amy W
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Beautiful house and views. Our stay was lovely, very friendly hosts, beautiful views and fantastic activities and amenities. There was no power due to maintenance, but Shamba Yetu ran a generator for convenience and allowed us to use the deep freeze for our ice cream.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Dankie vir puik diens en behulpsaamheid met alles! Ons het gekamp in 'n tent. Sementblokke die grootte van 'n enkelgarage op elke kampplek, 5 kampplekke, bietjie baie naby mekaar met geen afskortings tussenin nie. As daar 5 kampers is, sal dit bietjie oorvol wees, met geen privaatheid nie! Baie geskik vir 'n groep mense wat saam kamp! Ablusiegeriewe is skoon, goed onderhou en goeie kwaliteit items. Die 2 glamping-tente is ook pragtig en goed ingerig, kan dit regtig aanbeveel! Ons kon ongelukkig nie 'n wildrit doen nie, maar dit is beskikbaar. Die swembaddam is pragtig skoon en 'n lafenis as dit warm is. Die restaurant gaan glo binnekort oopmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erika V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Pragtige plekkie! Die plekkies was mooi uitgelê, skoon en netjies. Als tot die kleinste detail. Ons was hoflik ontvang deur Elrica, sy was altyd beskikbaar. Dankie vir al die ekstra goedjies wat julle doen (koffie, suiker ens.) ons het als opgemerk en waardeer. Die bos was stunning. Ons sal beslis teruggaan. Wat 'n lekker naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enrica
Shamba Yetu Mountain Lodge
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Sien uit om julle weer te verwelkom.

Christo E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie rustig en stil! Vir 'n paar dae vergeet jy van die stadsgejaag! Verblyf was puik. Baie rustig en die tent was ten volle toegerus met alles wat ons benodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Rustig. Een het baie lekker geblu.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frances R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Ons het lekker gerus by Shamba Yetu. Ideale plek om heen te gaan vir gesinstyd. Sielsrustig en lekker gesinstyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Travellingtee :
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Peaceful and serene. We had a wonderful weekend at Shamba Yetu Mountain Lodge! Tent 1 is well equipped and looks out onto such beautiful scenery. The staff are very friendly and provided clear directions to the lodge; however, the road leading to it is a bit bumpy. We certainly look forward to going back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Was so lekker om net te ontspan in die bosveld! Heerlike rustige naweek gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Enrica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwpoort Plaas, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW4UunbBDX1riREjG4zXyfpo1Bza4J8PHysjzcYGV0DImo7polY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 4) 66 5 1 5 Farm Leeuwpoort Rustenburg 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.87649 27.28698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789