Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shambala Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Shambala Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anton L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L

Fantastic.

Shambala is a great place to stay and is in a great location. The accommodation is spacious with everything you need. The hosts are extremely generous and helpful.

Johan V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Fantasmagories.

Baie lekker en gemaklik.

Annie D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie D

Diens en verblyf uit die boonste rakke!

Mariette het uit haar pad gegaan om die verblyf so maklik en aangenaam moontlik te maak. Niks was te veel moeite nie. Die eenheid is baie ruim en goed ingerig. Kan dit 100% aanbeveel.

Deon V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Perfect family stop over!

Verblyf was 10 uit 10. Mariette het ons vriendelik verwelkom en ons sommer daarlik tuis laat voel. Kothuis was baie ruim, skoon en alles was daar wat ons nodig gehad het, en meer! Baie veilige en stil area! Ons sal definitief weer hier kom bly as ons Durbanville toe kom. Dit is ook baie goed geleë, naby alle winkels en hospitale ens.

Vyas H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vyas H

Lovely.

It was lovely. Would definitely stay again.

Denise M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise M

Lieflik en ruim area. Vriendelike gasvrou.

Sien sterre.

Anne-marie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie B

Lovely stay!

Beautiful and spacious in a leafy garden, ideally situated to explore the wine lands.

Natasha S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Lekker ruim.

Baie lekker. Kan net bietjie skoner wees.

Wendy L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy L

We had a very comfortable stay and would recommend.

We had a very comfortable stay at Shambala Cottage. It is lovely and spacious and had everything needed to meet our needs while travelling. We were very grateful that we were able to book in slightly earlier to fit in with our work schedule for the day. We would definitely recommend.

Nicolette O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette O

Gerieflik.

Lekker ruim eenheid met alles wat jy nodig het.

Pietman U - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pietman U

Ruim, gemaklik, skoon, netjies en vriendelik ontvang.

Dit was lekker ruim en netjies en skoon.

Marlize S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize S

Rustige omgewing, netjies. Vriendelike eienaars.

Heerlik gebly, netjiese verblyf met alles wat jy sou benodig.

Lindie H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie H

Baie lekker, rustig, veilig.

Ons het baie lekker gebly. Dit is baie netjies, veilig en rustig. Dit is bekostigbaar en die beste en vriendelikste diens. Dit is lekker naby aan alles. Ons is verwelkom met vriendelikheid. Ek sal hierdie plek beslis aanbeveel aan almal.

Christelene W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelene W

Rustig, veilig en aangename tyd gehad.

Verblyf was aangenaam, the host was vriendelik en het ons op hoogte gehou van loadshedding skedules.

Vanaf R1 170
R1 170 R1 053
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 170
R1 170 R1 053
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bauhiniastraat 2A, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa72cca074fcb2f8563e6b7ef76abf4eb7623012767145617000bb299f3cfd6d86040424a7c0ca495c78b364dbe2a3d26cdd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 170 nouVanaf R1 053 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 2A Bauhinia Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8216178 18.6629569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang