Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shambala Sea Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Shambala Sea Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Stoffel G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stoffel G

Mooi uitsig naby die strand.

Wonderlike plek om in te bly!

Sohne H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sohne H

Extraordinary.

One of the best sea vacations we had in a long time! Location is perfect, not too busy but close to all the hot spots! Amazing ocean view and less than 1 min walk to the beach!

Christian T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian T

Kompak, skoon en toegerus vir seevakansie.

Pragtige eenkamer-(groot) eenheid met bed, sit-, eetkamer en kombuis alles in een en goed toegerus. Maklike toegang tot see en kan die see sien en hoor. Voel veilig omdat binne sekuriteitsarea is.

Bev B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev B

Well-equipped, comfortable accommodation.

Close to a direct path to the glorious beach.

De La W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De La W

Uitstekend met lieflike atmosfeer.

Uiters vriendelike ontvangs deur eienaar. Ten volle toegerus, so dit maak alles maklik. Uitstekende uitsig oor die see in 'n veilige en rustige omgewing. Sal enige tyd weer daar bly.

Cdl B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cdl B

Heerlik rustig, veilig en pragtige uitsig.

Dit was beslis een van ons lekkerste verblyf en vakansies nog! Ons gasvrou is 'n juweel, sy het ons so tuis laat voel en lekker bederf. Die woonstel is so mooi kleurvol, netjies en goed toegerus. Pragtige privaat, veilige strand met min mense. Absoluut hemels en kan nie wag om eendag terug te gaan nie! Alicia, baie dankie vir jou gasvryheid en die wonderlike verblyf, jy is sowaar 1 uit 'n miljoen! Sien jou hopenlik gou weer!

André B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André B

Skoon, netjies en baie veilige verblyf waar jy die see kan sien en hoor.

Ons het baie welkom gevoel en die verblyf is sentraal tussen Mosselbaai en George en dus maklik om plekke rondom te besoek. Alles wat mens nodig het was byderhand en ons het gerieflik gebly. Dalk is die cottage net 'n bietjie klein vir 'n gesin met tieners, maar dis perfek vir 2 of dalk as kinders nog klein is.

Derick T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick T

Still, rustig en beeldskoon.

Skoon, mooi, rustig en 'n plek wag ek jaarliks gaan besoek.

Shambala Sea Cottage se terugvoer

Dit sal 'n voorreg wees om julle gereeld te ontvang!

Lekker dag.
Alicia

Shambala Sea Cottage
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C38, Kloof-ontwikkeling, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04f8e521c6b51019444cd1fb7ee11c94c7c6c5a77e0a95f25c99f0f95654a32d52ef8f10fd53c637a0e0190f3b2dc106ad7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 4 Septemberbos Straat Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050833333333 22.27725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang