Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shambala Sea Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C38, Kloof-ontwikkeling, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Shambala Sea Cottage is in die klein kusdorpie Dwarswegstrand in Groot-Brakrivier, tussen Mosselbaai en George, geleë.

Die huis is in 'n rustige straat geleë, minder as 50 m vanaf die privaat strand van Dwarswegstrand.

Dié ateljeewoonstel op die grondvloer het 'n oopplan-uitleg en bied gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12. Die slaaparea is ingerig met 'n dubbelbed en in die sitarea is 'n dubbelstapelbed wat geskik is vir 2 kinders.

Die kombuisie is goed toegerus en beskik oor 'n tweeplaatstoof en mini-oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met 4 stoele; en 'n sitarea met 'n slaapbank en 'n platskerm-TV met Netflix en Showmax. Wi-Fi is ook beskikbaar. Daar is braaigeriewe beskikbaar.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit Wild Oats Farmers Market in Sedgefield, Fancourt-gholfbane, Pinnacle Point en 'n bootrit op die John Benn na die Knysna Heads in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • C38, Kloof-ontwikkeling, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shambala Sea Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C38, Kloof-ontwikkeling, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04f8e521c6b51019444cd1fb7ee11c94c7c6c5a77e0a95f25c99f0f95654a32d52ef8f10fd53c637a0e0190f3b2dc106ad7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 4 Septemberbos Straat Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050833333333 22.27725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang