Shammah Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lize Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 18
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Jacques D - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het die week terdee geniet. Alles was absoluut fantasties.
Albe K - Jul 2023
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Conrad B - Apr 2023
Algehele gradering
Absolutely stunning.
Shammah Lodge se terugvoer
Thank you, Conrad
Hope to see you again soon.
Elbeth D - Sep 2020
Algehele gradering
Very spacious house, with all the necessary equipment.
Shammah Lodge se terugvoer
Hi Elbeth,
Thank you for your lovely review. We are glad you had a good time and would love to host you again.
Celiscka V - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantastiese Bosveld-wegbreek.
Shammah Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer Celiscka, ons is bly julle het dit so baie geniet. Ons sien uit daarna om julle weer 'n lekker naweek in die bos te gee.
Andrea D - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlike rustige atmosfeer met amazing views en luukse verblyf!
Lees meerShammah Lodge se terugvoer
Hi Andrea
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bly julle kon die naweek geniet het. Dankie ook vir die goeie resensie. Dit is jammer julle het my nie gekontak oor die aircon wat nie gewerk het nie, ek was nie bewus daarvan nie. Ek sou iemand kon uitstuur om dit vir julle reg te maak. Asseblief onthou in die toekoms dat ek enige tyd beskikbaar is en graag julle verblyf die moeite werd wil maak. Ek help altyd graag waar ek kan. Ek hoop ons sien julle weer in die toekoms.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Boekenhoutplaat 654 (S16), Mabalingwe Natuurreservaat 7, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang