Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shammah

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethanie-straat 45, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R649 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shammah is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Durbanville, Kaapstad. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die oopplan-slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel, rusbank, slim-TV met DStv en lugversorging. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n privaat, skaduryke dek met meubels, 'n putt-puttbaan, 'n buitebraai en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Jp B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek, veilig en meer as genoeg! Ons het werklik lekker gebly. Dit is sentraal geleë, met vinnige en maklike toegang tot al die noodsaaklike plekke. ...
Sien meer
Nov 2024
Annika V
5.0
Sal aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Die eienaar was gasvry en het ons welkom laat voel. Naby winkels en hospitale geleë.
Sep 2024
Cheslym K
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Baie netjies en dit was 'n wonderlike tyd gewees. Portia en haar man is baie vriendelik en laat jou sommer lekker welkom voel terselfdetyd ...
Sien meer
Jul 2024
Rocco M
5.0
Ontspanne en tevrede met diens. Sal definitief weer daar oorbly, alles was skoon en netjies, eienaars was vriendelik en gasvry.
Jun 2024
Mervyn N
Saam met lewensmaat
5.0
Most pleasant and friendly. We found the accommodation extremely clean, comfortable and well appointed. Good value for money. The prope...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Portia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Bethanie-straat 45, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shammah het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 649
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 649
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethanie-straat 45, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA216d1bcc9d4157a96bf14efe96b1997643b3fb2eac56bebf18ad82a3cc22c5f835028c3aecbe953680cc5d52eed1bf30d118?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R649 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 45 Bethanie Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.844296377673 18.659656020811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang