Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shamrock Arms Gaste Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Terry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 31 resensies vir Shamrock Arms Gaste Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sam B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sam B

Uitstekende gashere.

Dis uitsonderlik as die gashere mens buite by die motor ontvang. Ons het as twee egpare vir een nag bespreek om die omgewing van Waterval-Boven te verken. Shamrock Arms Lodge was ideaal, veral ook omdat Sue en Belinda 'n wonderlike aandete voorgesit het, ten spyte van beurtkrag van 19:00 tot 21:00, en ook 'n heerlike ontbyt die volgende oggend. Hulle het moeite gedoen om ons tuis te laat voel, soos ook die eienaar Terry met wie ons tot laat op die stoep gekuier het. Ons sal weer hier kuier.

Doreen V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doreen V

Dit was 'n heerlike aand en die kos en diens fantasties.

Terry, Sue en Belinda is baie gasvry en het ons aand super spesiaal gemaak.

Pieter Z - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter Z

Lekker.

Goeie diens en vriendelike gasheer.

Harry N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry N

Wat 'n amazing stukkie geskiedenis wat ons beleef het. 'n Definitiewe moet vir mense wat hou van kultuur.

Terry en Martin was net te amazing. Hulle het die dorpie se geskiedenis gedeel asof hulle deel was van die 1900’s. Awesome blyplek en niks is te veel moeite nie.

Alwyn P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn P

Skoon, gasvry, baie vriendelike gashere.

Martin se kos was baie lekker en mooi. As die geskiedenis van die omgewing jou interesseer is dit net die plek en mense.

Lidia B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lidia B

Baie rustig en kalm atmosfeer. Die kos was heerlik en meer as wat ons kon eet.

Die eienaars as was altyd op hul pos. Die kos was heerlik en vergelykbaar met die beste. Ons is baie goed ontvang en mee gekommunikeer.

Anne K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne K

Would recommend to everyone.

Lovely place. Loved the ambiance. Wonderful hosts!

Brian & Marion C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian & Marion C

Historical town with period buildings and railway history.

The Shamrock Arms Guest House was constructed about the time of the war and is therefore of historical value.

Corrie P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie P

Verblyf! Kos! Gasvryheid uit die boonste rakke.

Sjoe! Ons kan net met lof en waardering praat oor ons verblyf. Sal dit sonder huiwering aanbeveel.

Pierre G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre G

Excellent. Romantic. Central to numerous attractions.

Will definitely go again. Love the place.

Carol H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol H

Jaco was uitstekend.

'n Juweel in Waterval Boven. Ons gasheer Jaco is amazing. Eienaar het ons baie vriendelik ontvang. Geen klagtes.

George G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George G

Netjiese kamer met fasiliteite. Personeel baie vriendelik en behulpsaam

Sal weer daar tuis gaan. Dankie.

Deon V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Baie welkom en tuis gevoel, gevoel om soos vir familie te kuier na 'n lang afwesigheid.

Weereens het ons ons kuiertjie baie geniet by Jaco en die gastehuis. Jaco beskik oor die vermoë om mens gou tuis te laat voel, daarby is hy baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het in gietende reën daar gearriveer en dit was nie vir hom te veel om ons buite te verwelkom en te neem na ons kamer in die reën nie. Kan dit definitief aanbeveel, dis waarde vir geld. Sal enige tyd weer daar gaan oorbly.

Yowelindie S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yowelindie S

Ons het ons tyd by hulle baie geniet!

Ons het ons tyd by hulle baie geniet! Baie vriendelike ontvangs en rustige atmosfeer!

Rod P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rod P

Clean comfortable and safe with over generous food in a convenient stop-over site on the way to Kruger.

More a convenient stop-over than a place for a long stay. Clean and comfortable rooms with all expected amenities. Generous and tasty food and a cosy and warm bar/lounge.

Magdaleen S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magdaleen S

Uitstekende verblyf!

\Ons het een aand oornag op 'n reis deur die Laeveld. Jaco het baie individuele aandag gegee en ons baie spesiaal laat voel Ek het verjaar en hy het die oggend, met ontbyt, ekstra blomme op die tafel gesit, met 'n pragtige kaartjie, sjokolade en roosblare! Meer spesiaal kon dit nie wees nie! Die kookvernuf was ook uit die boonste rakke en Jaco maak 'n wonderlike omelette. Dit was inderdaad 'n heerlike ervaring om daar te oornag.

Johan V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Vriendelike en hartlike diens en verblyf.

Jaco is 'n aanwins vir enige organisasie en sy kos is uitsonderlik! Ons het ons verblyf baie geniet.

Karen K - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karen K

Heerlik gebly en geëet.

Goeie oornag-geriewe op pad na Wildtuin.

Johan H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan H

Skoon, netjies en baie vriendelike mense!

Jaco en Terry is altwee baie vriendelik en die kamer waarin ons gebly het was baie mooi en groot met al die DStv-kanale beskikbaar. Die kos was baie lekker en Jaco weet wat hy doen in die kombuis. Daar is nie veel te doen in Waterval Boven, maar dis 'n goeie, sentrale dorp naby genoeg aan aktiwiteite. Sal dalk voorstel dat ontbyt ingesluit moet wees vir die prys per nag!

Elizabeth B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B

Aangenaam verras!

Dit was lekker en alhoewel baie reënerig, was daar nooit 'n tekort aan geselskap nie. Jaco weet beslis alles van die geskiedenis van die plek, en sy aartappelsop was uit die boonste rakke.

Melinda B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda B

Dit was fantasties. Rustige atmosfeer.

Ek sal enige dag die gastehuis aanbeveel. Dis waarde vir geld. Die vriendelikste mense met die beste gasvryheid! Hulle etes is uit die boonste rakke.

Gail H - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail H

Fantastic and Friendly Stopover

Always such a pleasure to stop over at Waterval Boven. Even more so at Shamrock! Terry, Cheryl and Jaco, thank you for a great welcome - like seeing old friends again! Being past the hiking and abseiling age, the get together at the pub prior to a lovely braai, fitted perfectly. A comfy room and comfy beds awaited us (great pillows, Jaco!). Can't wait for our next trip as we know where we will be staying. Gail and Lynn.

Dirk P - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk P

Charming!

Sien die sterre hieronder.

Deon V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Oornagverblyf op pad na Kruger Nasionale Park.

Baie vriendelike ontvangs, gasheer en gastehuisbestuurder, Jaco, baie behulpsaam. Kan hoog aanbeveel. Het werklik tuis gevoel na 'n daglange rit per motor. Rustige atmosfeer alhoewel in die dorp geleë.

Phillip B - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B

Dit was baie aangenaam.

Baie dankie, dit was puik!

Herman P - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Herman P

Gerieflike, ruim kamers. Genoeg en lekker kos. 'n Raserige, besige straat in die dorp.

Lekker gebly! Ons het die foto's en ingeligte eienaar interessant gevind. Die gastehuis is in 'n besige en raserige straat, maar as jy gewoond is aan verkeer in die nag, is dit geen probleem. Dit is mooi om nie hoë heinings te sien nie. Ongelukkig, soos oral in SA, het ons die misdaadprobleem en die platteland loop ook deur. Parkering is nie baie velig nie en het later gehoor van inbrake by gastehuise buite die dorp. Sou veligheid probeer opgradeer. Baie gawe mense en gerieflike blyplek. Goeie aanwysings en maklik om te vind. Netjies en skoon met alles wat nodig is, plus ekstra aandag aan spesiale geleenthede, soos verjaarsdae. Die algemene indruk was baie goed. Ons het die twee nagte lekker gebly en geëet. Baie dankie!

Nettie V - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nettie V

Baie vriendelike ontvangs en goeie aandete en ontbyt.

Aangename, skoon kamer en badkamer. Jaco ons gasheer was 'n goeie kok en onderhoudend met sy vertellings.

Etienne V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V

Heerlike ontspanne atmosfeer en uitmuntende gasvryheid!

Ons is baie vriendelik ontvang en het 'n heerlike naweek by Shamrock Arms gehad. Die ontbyt en aandetes was ook baie smaaklik.

Heather S - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather S

Comfortable and welcoming

It was a beautiful place so warm and welcoming,the rooms were stunning and so comfortable. Thank you Terry, Cheryl and Jaco.

Heidie D - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidie D

Excellent!

We had a lovely time and Jaco is great!

Lucille K - Jun 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille K

We really enjoyed our weekend getaway, lovely rooms, delicious food and great service.

Shamrock arms is a lovely, homely little place to getaway for a night for two. Its the perfect place to relax and rewind and to enjoy some home cooked meals. Highly recommended.

Vanaf
Vanaf R1 810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Derde Laan 69, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyMzM0MTdmLTlmODItNDc5OS1hMTQyLTA3N2Y3YzljYzUxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 810 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 68 3rd Avenue Waterval Boven 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.642996546149 30.330762863159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang