Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shamrock Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 163

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Shamrock Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Catherine G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine G

Amazing.

Beautiful house. It was a bit difficult to access the beach though.

Willem P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Rustige seevakansie.

Ons het baie lekker gebly. Dit is goed ingerig met alles wat jy sal benodig. Dit is amper asof jy jou eie private strand het. Ek stel voor dat hulle wel 'n ketel kry wat op die gasplaat gebruik kan word tydens beurtkrag.

Adriaan N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan N

Wow.

What a beautiful house, with a more beautiful view.

Simone U - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Simone U

Everything perfect.

Simply wonderful! The location is just in front of the ocean. If you close your eyes and listen to the roar of the waves, it seems to be on a boat. The house is fully equipped for a long, comfortable stay for 8 people.

Cordell R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cordell R

Great and would go back anytime.

The house is really nice and has a great view. Also well equipped. Really safe so no worries. Nice place to relax with family or group of friends. One recommendation: the last bit of sand road was a bit rough, so just take it easy and you will be fine.

At N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
At N

Wonderlike tyd gehad.

Shamrock is volledig toegerus en het fantastiese uitsigte. Die sonsondergangs is spectacular en die strande is toeganklik. Koop alles wat jy nodig het by Kareedouw se slaghuis en skakel jou kar af vir die res van jou vakansie. Die padstal het ook hout, water, melk, vrugte, pasteie, wyn ens. en is so 7 km weg op die grondpad. Jy gaan dit moeilik vind om n beter plek te boek.

Janine P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P

Magical views and sunsets.

The cottage is beautiful with everything you need, thank you Lotter and Sanette, we will surely revisit.

Jacques S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Fantasties.

Jy sal moeilik 'n beter uitsig en area kan kry. Kaggelvuur aangesit en net die branders hoor breek. Ongelooflike plek!

Eloise K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise K

Asemrowende uitsig.

Ons het ons hart daar verloor. Die mooiste uitsig en sonsondergange. Die huis is goed toegerus met alles en nog wat. Ons sal vir seker weer terugkom.

Piet H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet H

Wonderlik verby. 'n Stukkie hemel.

'n Ongerepte, wonderskone plek. Volledig toegerus met alles. Smaakvol en kraaknetjies. Lafenis vir die siel.

Jaconette D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaconette D

Ongelooflike ligging.

Dis 'n lieflike plek met alles wat 'n mens nodig het. Al moet jy jou eie DStv en kaart saamneem het ons dit nie eers gemis nie, want daar is baie om te doen - en wel, mens kan heeldag vir die see kyk. Hierdie huis is omtrent bo-op die see gebou. Mense wat klein kinders het moet maar versigtig wees en as jul so iets kan saamneem, neem hekkies saam, want daar is heelwat trappe. Ons sal enige dag weer teruggaan.

Lp L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lp L

Baie goeie ervaring, sal beslis weer daar slaap.

Baie aangename verblyf, ten volle toegerus met enigiets wat jy sou benodig. Wonderlike ligging, privaat en aangename diens ontvang van Die Plaasstal waar die sleutels afgehaal word.

Naomi W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi W

Mostly beautiful clean comfortable setting. Loved it.

9/10. Loved everything. The only drawback is the long gravel road from the padstal to Eersterivier. Not a very comfortable drive which made us a bit wary to explore the area as planned.

Nicolaas T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolaas T

Pragtige uitsig, privaat en rustig.

Hoekom moet 'n addisionele skoonmaakfooi betaal word? Teen R2850 per nag behoort dit ingesluit te wees by die prys. Mens betaal tog vir 'n skoon wooneenheid. Ek vra maar net en ek is seker daar is ander mense wat ook wonder.

Riaan J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan J

Asemrowende uitsig vanuit `n goed toegeruste gesinswoning.

Die uitsig, die uitsig jy kan heeldag net oor die see uitkyk vanaf hierdie pragtige woning wat toegerus is met alles wat nodig is. Ons het heerlik hier gebly en lekker gerus.

Janet D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet D

Shamrock Cottage is positioned in a breathtaking location just above the crashing waves. Plenty of space and everything you need.

I feel that the bedding and linen should be replaced - it is old and tired. Carpets in bathrooms and around toilets is very unhygienic. We would have liked more dish clothes, I would have like to have been told that I must bring toilet paper, dish washing pills and sunlight liquid. Having said the above, we still had a wonderful time in this beautiful location.

Braam C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braam C

Perfekte ligging, uitstekende uitsig en hope rustigheid.

Shamrock Cottage is 'n vakansiebestemming wat ons vir seker weer sal oorweeg in die toekoms. Die ligging is uitstekend en die huis het alles wat jy nodig het vir 'n vakansie. Alle bybehore en toerusting was in werkende orde, maar ongelukkig was sommige items in die kombuis duidelik nie baie skoon gewas nie. Ons het dit nodig geag om meeste items af te spoel en/of te was voor ons dit kon gebruik. In die algemeen sal ons Shamrock vir seker aanbeveel aan enige iemand wat 'n rustige vakansie met uitstekende 180 grade-uitsigte oor die see wil geniet.

Duel Electrical R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Duel Electrical R

Dit was baie lekker en op 'n mooi plek gelee, maar die vlieë het ons mal gemaak. Onaangenaam met so baie vlieë.

Dit was regtig baie lekker en die ligging is ongelooflik, maar die vlieë het ons mal gemaak.

Gerda C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C

Asemrowend mooi.

Pragtige ligging en mooi akkommodasie.

Gerhard H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H

"Stunning" plekkie.

Die huis is baie netjies en het alles wat mens nodig het, selfs 'n strykyster! Penny was baie behulpsaam toe ons die sleutels afgehaal het. Die huis se ligging is onverbeterlik en die uitsig asemrowend! Veiligheid is nie 'n probleem nie.

Karina S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina S

Onbeskryflik!

Dit was voorwaar 'n belewenis om so te sê op die strand te bly! 'n Fantastiese uitsig en 'n bo verwagting toegeruste blyplek. Alles wat nodig was en nog meer! Dis net 'n jammerte ons verblyf was so kort, maar sal dit volgende keer definitief langer maak. Sal hierdie definitief aanbeveel by familie en vriende.

Shamrock Cottage se terugvoer

Thank you very much, Karina, you were fantastic guests and it was a pleasure to host you.
Hope to see you again in the future.
Regards,
Penny

Shamrock Cottage
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2083b8b85ea351aaaacec472d49caa14d46dacfdeec027785bdbf9f1ab2a558a30d3adc5689fe9c2d8f9f91de4353521ee63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense 21 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.073864 24.226861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang