Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shamrock Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Catherine G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Amazing. Beautiful house. It was a bit difficult to access the beach though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Rustige seevakansie. Ons het baie lekker gebly. Dit is goed ingerig met alles wat jy sal benodig. Dit is amper asof jy jou eie private strand het. Ek stel voor dat hulle wel 'n ketel kry wat op die gasplaat gebruik kan word tydens beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Wow. What a beautiful house, with a more beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone U
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Everything perfect. Simply wonderful! The location is just in front of the ocean. If you close your eyes and listen to the roar of the waves, it seems to be on a boat. The house is fully equipped for a long, comfortable stay for 8 people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cordell R
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Great and would go back anytime. The house is really nice and has a great view. Also well equipped. Really safe so no worries. Nice place to relax with family or group of friends. One recommendation: the last bit of sand road was a bit rough, so just take it easy and you will be fine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

At N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Wonderlike tyd gehad. Shamrock is volledig toegerus en het fantastiese uitsigte. Die sonsondergangs is spectacular en die strande is toeganklik. Koop alles wat jy nodig het by Kareedouw se slaghuis en skakel jou kar af vir die res van jou vakansie. Die padstal het ook hout, water, melk, vrugte, pasteie, wyn ens. en is so 7 km weg op die grondpad. Jy gaan dit moeilik vind om n beter plek te boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Magical views and sunsets. The cottage is beautiful with everything you need, thank you Lotter and Sanette, we will surely revisit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2022

Fantasties. Jy sal moeilik 'n beter uitsig en area kan kry. Kaggelvuur aangesit en net die branders hoor breek. Ongelooflike plek!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise K
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2021

Asemrowende uitsig. Ons het ons hart daar verloor. Die mooiste uitsig en sonsondergange. Die huis is goed toegerus met alles en nog wat. Ons sal vir seker weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2021

Wonderlik verby. 'n Stukkie hemel. 'n Ongerepte, wonderskone plek. Volledig toegerus met alles. Smaakvol en kraaknetjies. Lafenis vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 172

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2083b8b85ea351aaaacec472d49caa14d46dacfdeec027785bdbf9f1ab2a558a30d3adc5689fe9c2d8f9f91de4353521ee63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense 21 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.073864 24.226861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang