Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shamrock Cottage

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Shamrock Cottage is 'n selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Kammabaai, in die Tsitsikamma-streek geleë. Dié dubbelverdieping-houthuis het slaapplek vir 8 gaste en bied asemrowende see-uitsigte vanaf die patio-area.

Hierdie volledig gemeubileerde huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Op die boonste verdieping is die hoofslaapkamer ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die tweede kamer is toegerus met 'n dubbelbed, en die derde kamer het 2 enkelbeddens en het toegang tot die tweede aparte badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die vierde kamer is op die onderste verdieping en is toegerus met 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak.

Die kombuis en leefarea is ook op die boonste verdieping geleë; die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-droër-kombinasiemasjien. Die leefarea het 'n groot kaggel wat as 'n braai-area gebruik kan word. Bring asseblief jou eie dekodeerder en kaart vir die TV saam. Wi-Fi is beskikbaar.

Die sitkamer maak oop op die patio, waar asemrowende see-uitsigte bewonder kan word, aangesien die huis op 'n krans gebou is. Parkeerplek is beskikbaar vir 1 of 2 motors voor die huis.

Die dorpie Eersterivierstrand bied 'n paar rotspoele, wat ideaal is vir snorkel. Daar is ook 'n paar fynbospaadjies om te verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Catherine G
Saam met vriende
5.0
Amazing. Beautiful house. It was a bit difficult to access the beach though.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Willem P
Saam met vriende
5.0
Rustige seevakansie. Ons het baie lekker gebly. Dit is goed ingerig met alles wat jy sal benodig. Dit is amper asof jy jou eie private strand het. Ek ...
Sien meer
Mei 2023
Adriaan N
Saam met lewensmaat
5.0
Wow. What a beautiful house, with a more beautiful view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023
At N
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike tyd gehad. Shamrock is volledig toegerus en het fantastiese uitsigte. Die sonsondergangs is spectacular en die strande is toeganklik. Koop ...
Sien meer
Apr 2023
Simone U
Gesin met tieners
4.8
Everything perfect. Simply wonderful! The location is just in front of the ocean. If you close your eyes and listen to the roar of the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 170

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Eersterivierweg, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Gaste dink Shamrock Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2083b8b85ea351aaaacec472d49caa14d46dacfdeec027785bdbf9f1ab2a558a30d3adc5689fe9c2d8f9f91de4353521ee63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense 21 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.073864 24.226861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang