Shamwari Eagles Crag
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Shamwari Privaat Wildreservaat, Paterson, 6130, Oos-Kaap
- Vanaf R28 330 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Shamwari Eagles Crag bied verblyf wat alles insluit in die Shamwari Privaat Wildreservaat. Die reservaat huisves die Groot 5, is malaria-vry en is in die Oos-Kaap van Suid-Afrika geleë.
Verblyf by die luukse Shamwari Eagles Crag word gebied in 9 unieke suites. Elke grasdak-suite het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, asook toegang tot 'n buitestort. Elke suite het ook lugversorging, 'n elektroniese kluis, 'n Nespresso-masjien, 'n yskassie en ander luukshede. Elke suite het ook 'n privaat dek met 'n verhitte plonspoel.
Ontbyt en ander etes word ingesluit en word in die eetarea bedien. Daar is ook 'n volledige kroeg. Die restaurant lei na die hoofdek met toegang tot die geligte uitkyk-eenhede en die sentrale vuurput. Daar is nóg 'n sosiale sitarea op die onderste verdieping met 'n kaggel, 'n TV en 'n snoekertafel.
Die lodge het ook 'n gesonsheidssentrum met spa-behandelings en 'n stoomkamer en sauna. WiFi, 'n fiksheidsentrum en boetiekwinkel is beskikbaar.
Twee wildritte in ingesluit en gaste sal saam met 'n gids die wild bekyk en meer inligting bekom oor die fauna en flora tussendeur die wildritte en staproetes.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Drankies ingesluit
- Middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
Ligging
- Shamwari Privaat Wildreservaat, Paterson, 6130, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Greater Addo Oos-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Shamwari Privaat Wildreservaat, Paterson, 6130, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang