Shamwari Lobengula
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Shamwari Privaat Wildreservaat, Paterson, 6130, Oos-Kaap
- Vanaf R22 530 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Shamwari Lobengula bied alles-insluitende verblyf en is in Shamwari Privaat Wildreservaat geleë. Die reservaat is die tuiste van Afrika se Groot 5 en is malariavry, en is in die Oos-Kaap van Suid-Afrika geleë.
Verblyf by Shamwari Lobengula beskik oor 6 grasdak-suites. Elke ruim suite is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, met 'n privaat buitestort. Elke suite het ook lugversorging, 'n elektroniese kluis, toegeruste internasionale adapters, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede. Boonop spog elke suite met 'n stoep met 'n privaat plonspoel.
Ontbyt en ander smullekker fynproewers-etes is ingesluit, en word bedien in die hoof-eetarea, wat ook 'n goed gevulde kroeg het. Die hoofarea van die lodge beskik ook oor WiFi-internettoegang, 'n fiksheidsentrum, 'n welstandsentrum wat skoonheids- en masseerbehandelings bied, 'n boetiekgeskenkwinkel, 'n sosiale sitkamer met 'n kaggel en 'n TV, 'n swembad en 'n boma met 'n vuurput.
2 Wildritte is ook ingesluit, wat die ervare wildbewaarder tussen wildritte en staptogte insiggewende en waardevolle inligting oor die fauna en flora sal verskaf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Shamwari Privaat Wildreservaat, Paterson, 6130, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Greater Addo Oos-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Shamwari Privaat Wildreservaat, Paterson, 6130, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang