Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shan C

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Pieter C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Perfectly matches the beauty of the Wilderness. We had such a wonderful stay at Shan C. The hosts were really friendly and generous and thought of everything that we would need. We had a beautiful sunset view and enjoyed the endless walks on the beach. It was a holiday where we could totally sit back and relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasmine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

We had an amazing stay at Shan C. We recieved a very warm welcome from Ken and Belinda. Ken very kindly assisted us with our baggage to our room. The room was absolutely beautiful and very spacious. We had a stunning view of the Touw River and a large outside balcony. We received complimentary snacks daily. They kindly put together a list of activities and restaurants to visit in The Wilderness. There was direct access to the beach and we had access to the pool and the braai area. We wished we stayed longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shawne R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Baie aangenaam. Ons het baie lekker gebly en die diens en gasvryheid was ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan-adriaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Salig. Dit was regtig baie rustig en mooi hier. Die plek is toegerus met alles wat mens nodig het vir die perfekte strandvakansie. Belinda en Ken was werklikwaar goeie gashere. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques M
1 nag
5.0
Feb 2022

Fantasties! Geen ander manier om hierdie plek te beskryf nie. Absoluut fantasties. Ek is net kwaad vir myself omdat ek net 1 nag gebly het. Die kamer was fantasties en die uitsig oor die oseaan was net wonderlik. Ek wil so gou as moontlik weer besoek. Belinda en Ken is twee baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Vriendelike personeel, uitstekende diens. Gasheer doen baie moeite om elke gas spesiaal te laat voel. Aandag word gegee aan klein detail, ligging en netheid kry beslis vol punte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esbe E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Netjiese verblyf met dié mooiste uitsig. Ons het heerlik gebly in hierdie pragtige, netjiese gastehuis. 'n Baie vriendelike gasheer en gasvrou het ons ontvang en weer afgesien met ons vertrek. Shan C is toegerus met alles wat gaste nodig het en nog meer! Rustige verblyf met dié mooiste uitsig. Sal beslis weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Aangename gashere wat uit hul pad gegaan het om ons verblyf onvergeetlik te maak. Sal dit beslis weer besoek. Ideale selfsorgeenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Stunning guest house. Wonderful hosts. My husband, 21 year daughter and I had a very relaxing stay. Thank you for your hospitality Ken and Belinda.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2020

Pragtige uitsig oor die see. Die kamers was pragtig en baie gerieflik. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ken Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Duin 51, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f878f1ceed5df49d15199a66367634f65d4e5617d44db0ab4531f5ed5e1888f23d247a1b090a7d1ae1d0e9f7883d886baba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 51 Die Duin Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.995916941335 22.591836154461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang