Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shan C

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ken Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Shan C
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Pieter C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Perfectly matches the beauty of the Wilderness.

We had such a wonderful stay at Shan C. The hosts were really friendly and generous and thought of everything that we would need. We had a beautiful sunset view and enjoyed the endless walks on the beach. It was a holiday where we could totally sit back and relax.

Jasmine B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasmine B

We had an amazing stay at Shan C.

We recieved a very warm welcome from Ken and Belinda. Ken very kindly assisted us with our baggage to our room. The room was absolutely beautiful and very spacious. We had a stunning view of the Touw River and a large outside balcony. We received complimentary snacks daily. They kindly put together a list of activities and restaurants to visit in The Wilderness. There was direct access to the beach and we had access to the pool and the braai area. We wished we stayed longer!

Shawne R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shawne R

Baie aangenaam.

Ons het baie lekker gebly en die diens en gasvryheid was ongelooflik.

Jan-adriaan V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-adriaan V

Salig.

Dit was regtig baie rustig en mooi hier. Die plek is toegerus met alles wat mens nodig het vir die perfekte strandvakansie. Belinda en Ken was werklikwaar goeie gashere. Dankie.

Jacques M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Fantasties! Geen ander manier om hierdie plek te beskryf nie.

Absoluut fantasties. Ek is net kwaad vir myself omdat ek net 1 nag gebly het. Die kamer was fantasties en die uitsig oor die oseaan was net wonderlik. Ek wil so gou as moontlik weer besoek. Belinda en Ken is twee baie vriendelike mense.

Nicolene K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene K

Vriendelike personeel, uitstekende diens.

Gasheer doen baie moeite om elke gas spesiaal te laat voel. Aandag word gegee aan klein detail, ligging en netheid kry beslis vol punte.

Martin E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E

Netjiese verblyf met dié mooiste uitsig.

Ons het heerlik gebly in hierdie pragtige, netjiese gastehuis. 'n Baie vriendelike gasheer en gasvrou het ons ontvang en weer afgesien met ons vertrek. Shan C is toegerus met alles wat gaste nodig het en nog meer! Rustige verblyf met dié mooiste uitsig. Sal beslis weer daar wil bly.

Madie V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie V

Aangename gashere wat uit hul pad gegaan het om ons verblyf onvergeetlik te maak.

Sal dit beslis weer besoek. Ideale selfsorgeenheid.

Yvonne C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne C

Stunning guest house. Wonderful hosts.

My husband, 21 year daughter and I had a very relaxing stay. Thank you for your hospitality Ken and Belinda.

Isabel T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel T

Pragtige uitsig oor die see.

Die kamers was pragtig en baie gerieflik. Sal beslis weer daar gaan bly.

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Duin 51, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f878f1ceed5df49d15199a66367634f65d4e5617d44db0ab4531f5ed5e1888f23d247a1b090a7d1ae1d0e9f7883d886baba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 51 Die Duin Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.995916941335 22.591836154461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang