Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shandon Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Karin V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2023

Ons het baie lekker gekuier. Goeie diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlize S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Fantasties. Baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was uit die boeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Netjies, skoon en ruim. Beveel die plek ten sterkste aan. Skoon kamers met detail. Miskien die ontbyt so 'n klein bietjie meer lyf gee, maar anders dan dit 'n puik plek vir akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ps Zanele D
1 nag Besigheidsreis
4.4
Nov 2021

Wonderful stay. Very friendly, helpful, and welcoming manager and staff. Clean rooms, bathrooms and linen. Properly equipped rooms with air-conditioner, bar fridge, heater and, kettle. The only missing necessity was a microwave. Beautiful and spacious relaxation area and poo. Privacy and peaceful environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jerry M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

I don't regret visiting the place. Value for money. Customers are being taken care of. Clean place and well taken care of on daily basis. Very quiet for peace of mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Bitter oulik. Baie lekker gekuier. Die gasheer was fantasties en die ontbyt was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Kan dit definitief aanbeveel. Baie lekker gebly. Ek kan hierdie plek met 'n geruste hart aanbeveel. Sal weer by hulle kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rona V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2015

Privaat, maar steeds heerlike areas waar jy met vriende kan kuier. Geen moeite ontsien met detail in die kamers nie. Meer as wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jan 2015

Ek is goed ontvang, kamer keurig en skoon. Diens was daar wanneer mens benodig het, maar nie in jou gesig nie. Pragtige, ruim en skoon kamer. Spierwit linne en groot badhanddoeke -- salig! Goeie verskeidenheid internasionale en plaaslike tydskrifte. Koffiedompelpot en goeie koffie onderskei van meeste ander B&B's. Gratis sjerrie beskikbaar vir diegene wat alkohol gebruik. Goeie lugversorging wat noodsaaklik is in Nelspruit, aangevul met 'n dakwaaier. TV het bietjie probleme gegee om ontvangs te volhou ... maar verder was dit goed!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Neels R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2015

Gerieflik en geskik na ons behoeftes. Netjies met goeie ontbyt en vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Antonette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Von Braun-straat 58, Steiltes X11, Nelspruit, 1213, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe34f115ad08c0b205f17b4b8cfb1a18c06196e94224c2694932d57d6048971bc90eabaf5c857a58c912eac54eeaebad6bbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 58 Von Braun Street Steiltes X11 1213 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.503024214276 31.000263690948

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang