Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shangri la 408

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 58 resensies vir Shangri la 408
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Riana V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

N heerlike plekkie om in te ontspan. Gemaklike banke. Voel soos huis.

Wat n lieflike woonstel. Netjies en keurig. Als wat n mens nodig het. Onthou net eie handdoeke. Pragtige see-uitsig en naby als. Sal beslis weer kom.

Thami N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thami N

Calming, relaxing and safe.

I was positively impressed, clean and safe space.

Riaan W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan W

Lekker rus met 'n mooi uitsig.

Ons het baie lekker gebly. Baie netjiese eenheid en vriendelike, behulpsame personeel.

Fanie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Ons het baie lekker gebly en die uitsig is pragtig.

Alles was wonderlik.

Shangri la 408 se terugvoer

Good day, many thanks for the great review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon. Kind regards, Shangri La 408.

Shangri la 408
Avashnee D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avashnee D

I was an extremely beautiful experience from the start to finish. Loved it!

An absolutely beautiful stay.

Shangri la 408 se terugvoer

Good day,

Many thanks for the great review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon.

Kind regards
Shangri La 408

Shangri la 408
Zama Z - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zama Z

We had an amazing stay.

It was nothing short of amazing, great views, the place was cute, child friendly and easy for people that need to work as well. Just one thing, if they could get blinds or something for the front door as when we go out at night we need to switch off the lights or people will be able to see inside the apartment.

Shangri la 408 se terugvoer

Dear Zama,

Many thanks for taking the time to review your stay with us. We're so pleased you had a great stay. With regards to the blinds for the front door, we experience strong winds from the ocean side, especially when the ocean side windows and front door are open. These winds create problems with blinds in the unit. In summer, the wind cools down the unit, which is surely very welcome. The glass in the front door is, however, tinted; unfortunately, at night, if a light is on inside the unit, you will be able to view inside. The view inside is very limited though due to the passage and kitchen walls. The bedrooms, kitchen, and bathrooms are private. I must, however, point out that the complex offers one of the safest accommodations in the area. We have controlled access in and out of the building, with a 24-hour patrolling security and CCTV monitored cameras. Being the second last unit on the floor, we also have minimal foot traffic past our entrance. I hope this sheds a bit of light on your recommendation.

We hope to accommodate you again in the future.

Kindest regards,
Shangri La 408

Shangri la 408
Brandon G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon G

Excellent value for money, pictures do not do justice - hidden gem of Doonside.

Splendid family place.

Shangri la 408 se terugvoer

Good day,

Many thanks for the great review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us. It is surely reviews like yours that are highly appreciated by us. Hope to see you again soon.

Kind regards,
Shangri La 408

Shangri la 408
Oscar N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oscar N

Was marvelous.

Was wonderful. I wished I could stay longer. Even the welcoming was so nice.

Shangri la 408 se terugvoer

Good day,

Many thanks for the great review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon.

Kind regards
Shangri La 408

Shangri la 408
Abel N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel N

Leke gekuier.

Beste ligging en mooi see-uitsig.

Shangri la 408 se terugvoer

Good day,

Many thanks for the great review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon.

Kind regards
Shangri La 408

Shangri la 408
Cornel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel S

Uitmuntend.

Uitsonderlik lekker, goed ingerigte woonstel en fantastiese uitsig oor die see!

Shangri la 408 se terugvoer

Good day,

Many thanks for the great review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon.

Kind regards,
Shangri La 408

Shangri la 408
Antoinette W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette W

Waarde vir geld en naby alle geriewe.

Stunning plekkie vir 'n rustige vakansie. Mooi uitsig en naby alles geleë. Sal beslis weer gebruik maak van u dienste.

Shangri la 408 se terugvoer

Good day,

Many thanks for the great review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon.

Kind regards
Shangri-La 408

Shangri la 408
Ronel N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel N

Wonderlike ervaaring.

Ons het baie lekker gebly en sal weer daar gaan slaap.

Shangri la 408 se terugvoer

Good day,

Many thanks for the great review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon.

Kind regards
Shangri La 408

Shangri la 408
Bianka V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianka V

Awesomrowend lekker.

Sal beslis weer by Shangrila kom bly. Ons het dit vreeslik baie geniet.

Shangri la 408 se terugvoer

Good day,

Many thanks for the great review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon.

Kind regards
Shangri La 408

Shangri la 408
Ina-mare A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina-mare A

Son Sand See.

Dit was regtig 'n oulike netjiese plekkie. Sal dit graag aanbeveel en weer daar bespreek.

Shangri la 408 se terugvoer

Good day,

Many thanks for the great review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon.

Kind regards
Shangri La 408

Shangri la 408
Chantelle V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, plek was skoon en netjies.

Karin M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Het lekker gebly en sekuriteit is goed.

Toe ons daar gekom het, het die plek bietjie dodgy gelyk en daar was niemand om ons te help nie. Ek moes bel om gehelp te word, maar toe ons eers in die eenheid is, het dit baie mooi gelyk en presies soos op die foto's. Ons was toe baie verlig omdat dit vir ons so dodgy gelyk het. Ons het toe baie lekker gebly.

Shangri la 408 se terugvoer

Goeie dag Karin

Baie dankie vir die resensie van u verblyf by 408 Shangri La. Dit is vir ons bietjie skokwekkend dat u noem die plek met aankoms 'dodgy' gelyk het. Ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om u resensie stuk vir stuk te neem. Die eenheid is gelee op die hoofstrand van Doonside. Die kompleks is in 'n uitmuntende kondisie en ons is baie verbaas dat u eerste opsig van die plek dodgy is. Die kompleks is glad nie vervalle nie en is werklikwaar netjies en skoon. Die blok bestaan uit 153 eenhede (17 vloere) en is tans gelys in die top 5 bestemmings in die Amanzimtoti en naby gelee gebiede.

Ek verwys na my e-pos aan u gestuur 3 Oktober 2023, waar ek ten volle alle inligting gegee het van u bespreking. In daai e-pos is 'n verwysing met Chanel Lombard se telefoonnommer om te skakel vir die sleutel ontvangs / en of reelings wat getref kan word vir wanneer julle arriveer. U het dieselfde dag ontvangs daarvan erken en die e-pos aangestuur na Mnr. Christo M.

Die dag wat u by Shangri La arriveer het, het u my om 16:53 geskakel en gese u is by die kompleks. U het geen reelings met Chanel getref soos aangevra in my e-pos nie. Ek het onmiddelik Chanel in kennis gestel dat u wel daar is en sy het my laat weet sy is net nou by die winkel maar sy stuur haar man Clayton af om julle te ontvang en die eenheid aan julle te oorhandig. Ek het per Whatsapp boodskap om 16:58 die boodskap so aan julle oorgedra en u het om 16:59 erkenning daarvan bevestig. Clayton het julle ontvang en geneem na die eenheid. Chanel het haarself gaan voorstel aan julle toe sy terug kom die winkel.

Met verwysing tot die diens gradeering 3/5.

Dit is beslis vir ons teleurstellend dat u die diens as gemiddeld gradeer het. Op 7 May 2024 om 16:58 het u my per e-pos in kennis gestel dat julle graag 'n extra persoon ook wil akkomodeer en gevra wat die extra koste gaan wees. Ek binne 5 minute van die ontvangs van u e-pos het u in kennis gestel dat dit geen probleem sal wees en dat ek julle tegemoed sal kom en geen addisionele kostes sal vra vir die extra persoon nie.

Tydens julle verblyf het u nog 'n eenheid gesoek vir nog gaste. Beide ek en Chanel het mede-eienaars in die kompleks geskakel en probeer uitvind of iemand vir julle beskikbaarheid het met 'n eenheid. Ons was ten alle tye met u in kontak oor die versoek.

Dit is teleurstellend dat bo alles ons het regtig alles in ons vermoe gedoen het om julle so gemaklik en gerieflik as moontlik te maak en ons was beslis ten alle tye beskikbaar vir al julle navra en versoeke.

Ons hoop van harte die resensie beeld dat ons by 408 Shangri La beslis baie akkomodeerend is teenoor ons gaste en dat dienslewering vir ons 'n groot prioriteit is.

Groete
Jaco - 408 Shangri La

Shangri la 408
Katinka B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katinka B

Great.

The stay was wonderful. Had no problems and will recommend to friends and family.

Shangri la 408 se terugvoer

Good day,

Many thanks for the great review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon.

Kind regards,
Shangri La 408

Shangri la 408
Chane K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane K

Lovely.

Flat was well equipped and the bathrooms were top notch. The flat is nicely decorated and has modern appliances. There were a few dirty plates and cups in the cabinets, but other than that we really enjoyed our stay. Thanks for the hospitality!

Shangri la 408 se terugvoer

Good day,

Many thanks for the great review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us. With regards to the dirty plates, we humbly apologise. Some guests unfortunately do not take the same care in cleaning these dishes as others. However, this is no excuse, and I have taken the matter up with the cleaning company. Thank you for bringing this matter to our attention. Hope to see you again soon.

Kind regards,
Shangri La 408

Shangri la 408
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Philip N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip N

Extremely enjoyable stay.

See stars.

Shangri la 408 se terugvoer

Good day Philip,

Thank you for the rating of 408 Shangri La. We would love to accommodate you again in the future.

Shangri La 408

Shangri la 408
Johan S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Alle verwagtinge oortref.

Baie gerieflik, netjies en skoon. Lieflike braaiarea en swembad. Goeie sekuriteit, professionele en vriendelike personeel. Gerief van WiFi, DSTV en Netflix.

Shangri la 408 se terugvoer

Baie dankie Johan vir die wonderlike resensie. Bly jy het jou verblyf by 408 Shangri La geniet. Hoop om jou weer in die toekoms te sien. Groete. Jaco

Shangri la 408
Morne B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B

Perfect for a breakaway.

A really nice unit for a family vacation, building is well maintained, play area and pool for kids, and access to beach. It was a really lovely stay.

Shangri la 408 se terugvoer

Thank you Morne for the review and grading. Was a pleasure accommodating you and we hope to see you soon again.

Shangri la 408
Johan P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Excellent accommodation.

The unit was clean and very well equipped and decorated with a great view. The Wi-Fi work well for streaming and internet access. The building is well maintained and we felt secure. Short walk to the beach. Chanel is an great host and went out of her way to make us feel at home.

Jean-pierre K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre K

Veilig, skoon, netjies.

Ons was baie beïndruk met die eenheid. Daar was meer as genoeg spasie vir 2 grootmense en 2 kinders. Dit was baie lekker om die son te sien opkom oor die see met 'n koffie in die hand. Die eenheid is baie veilig, skoon en netjies met ons aankoms. Ons sal vir seker Shangri La 408 kan aanbeveel.

Shangri la 408 se terugvoer

Baie dankie Jp vir die wonderlike resensie en gradeering. Ons is baie bly julle het die eenheid geniet, en ons hoop om julle weer in die toekoms te kan akkomedeer. Groete Shangri la 408

Shangri la 408
Teniel R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teniel R

Beautiful, peaceful stay.

The apartment was absolutely amazing and clean. We where practically on the beach. Chan was a great host.

Shangri la 408 se terugvoer

Thank you Teniel for the great review. Greatly appreciated and we hope to see you again in the future. Always welcome. Shangri la 408

Shangri la 408
Elmarie R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie R

Uitstekend.

Ons het baie lekker gebly. Eenheid was netjies, modern, goed toegerus en lekker om in te wees op koue dae. Mooi uitsig en maklike, veilige en vinnige toegang tot strand. Chanel was baie vriendelik, hulpvaardig en het ons tuis laat voel. Definitief gaan ons julle weer besoek.

Shangri la 408 se terugvoer

Baie dankie Elmarie vir die wonderlike resensie. Was n voorreg om julle te kon huisves. Ek is bly julle het die tyd geniet. Julle altyd welkom. Groete 408 Shangri la

Shangri la 408
Amesh S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amesh S

Amazing Hoilday.

Chanel is an absolutely amazing person, she was awesome from the time we checked in. We had the most amazing stay, everything in the unit was clean and very modern, very safe and secure. Pool area and the building is well kept and maintained. We had the most memorable holiday and we definitely going back. Thank You Chanel, keep up the good work.

Riana V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Excellent.

Well maintained, clean and great service.

Rahisa N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rahisa N

Beautiful, convenient and clean.

Perfect for a family getaway.

Shangri la 408 se terugvoer

Dear Rahisa. Thank you for the great review. We appreciate you choosing Shangri la 408 for your break away and we hope to see you soon again.

Regards
Shangri la 408

Shangri la 408
Noeline D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeline D

Absolute best stay.

Huge shoutout to Chanel who gave us a very warm welcome. The place has everything we needed, Wi-Fi, smart TV, appliances, and the newly renovated bathrooms were gorgeous. The views from the flat are spectacular and all the amenities are excellent: safe parking, safe access to the beach, pools, play and braai areas are clean. Jaco made the unit very modern and so comfortable. We just loved every minute of our stay here.

Shangri la 408 se terugvoer

Dear Noelien, always so great to receive positive feedback from guests. We thank you for the excellent rating and please remember you are always welcome. Kind regards

Shangri la 408
Carla V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V

Best holiday in years.

This holiday apartment has by far exceeded my expectations. We enjoyed every minute.

Shangri la 408 se terugvoer

Dear Carla, we thank you for the wonderful review and grading. We are delighted that you enjoyed your stay at 408 Shangri la and we hope to see you again soon.

Kind regards
Shangri La 408

Shangri la 408
Bonnita Bernice S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnita Bernice S

Fantasties! Kan nie beter nie.

Baie dankie aan Jaco en Chanel. Julle diens is excellent. Ons het ons wittebrood so baie geniet. Daar was niks kort nie, ons het baie lekker gekuier, en om die son te sien opkom oor die see vanuit die kamervenster was net asemrowend! Julle sien ons gou weer.

Shangri la 408 se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie Bonnita. Dit is altyd lekker vir ons as mense 408 Shangri La geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien, julle altyd welkom. Groete. 408 Shangri La.

Shangri la 408
Derene B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derene B

Amazing. The place is well kept.

The lady who assisted us was friendly and so helpful the place is very well maintained. Modern. The kitchen is well stocked with everything needed. Love it. Value for money.

Shangri la 408 se terugvoer

Dear Derene, Thank you so much for the amazing review. Glad you had a good stay. You always welcome. Regards 408 Shangri La

Shangri la 408
Eon H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eon H

Baie mooi en skoon plek.

Skoon en netjies met vriendelike personeel.

Shangri la 408 se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, Eon. Bly julle het die verblyf geniet. Groete

Shangri la 408
Vashti B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vashti B

Alles in/op een perseel.

Lekker plekkie, alles is op die perseel. Take aways, laundry en dan is die see net loopafstand en baie mooi skoon. Mense is vriendelik.

Shangri la 408 se terugvoer

Goeie dag Vashti, baie dankie vir die wonderlike resensie en gradering. Ons is bly julle het die wegbreek by ons geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer. Groete. 408 Shangri la

Shangri la 408
Rita P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita P

Baie skoon en netjiese woonstel en gebou. Absoluut die moeite werd.

Pragtige see-uitsig!

Shangri la 408 se terugvoer

Goeiedag Rita, baie dankie vir die goeie resensie. Ons dit waardeer opreg en hoop ons sien julle gou weer.

Shangri la 408
Sonja D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Lekker veilige omgewing. Die eenheid is baie netjies, modern en was lekker om op die see uit te kan kyk. Die diens was tops.

Die vakansie-eenheid was baie lekker om in te bly. Die kinders het dit ook geniet. Sal beslis aanbeveel.

Shangri la 408 se terugvoer

Baie dankie Sonja, vir die wonderlike resensie. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Hoop ons sien jul gou weer.
Groete,
408 shangri la

Shangri la 408
Brendon B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon B

Mooi, netjies, gemaklik.

Plek mooi na gekyk en het 'n mooi uitkyk na die see.

Shangri la 408 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie Brendon, bly julle het die verblyf geniet. Julle altyd welkom. Groete 408 Shangri La

Shangri la 408
Melvin P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melvin P

A quiet and peaceful place. Very beautiful sea views. Clean and safe.

We were warmly welcomed by Chanel who gave us a run-through of the flat. Everything was clean and neat. The Wifi and entertainment viewing options kept our teenage children entertained whilst indoors and the recreation outdoors was great for the whole family. The building was still well-lit during loadshedding and lifts were still in operation. Overall, it was a great stay and will definitely recommend to others. Thank you.

Shangri la 408 se terugvoer

Dear Melvin, we thank you for the kind review and we hope to see you soon again.

Shangri la 408
Quinton G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton G

Waarde vir my geld gekry. Het alreeds klaar my vriende vertel van die plek en hulle wil alreeds boek vir hul vakansie.

Regtig waarde vir my geld gekry. Sal net daarvan hou as daar aircon in die kamers is aangesien dit so warm is.

Shangri la 408 se terugvoer

Goeie dag Quinton, baie dankie vir die goeie resensie en gradering, ons wardeer opreg. Hoop om julle gou weer in die toekoms te kan akkommodeer.

Shangri la 408
Desirey N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desirey N

Eenheid en ontvangs deur Chanel beslis bogemiddeld.

Vriendelike en professionele ontvangs deur Chanel. Die woonstel was mooi skoon en netjies. Chanel het ons deurentyd op hoogte gehou met die "loadshedding" en ook aanbevelings gemaak van plekke om te besoek, selfs na-ure kon ons op haar knoppie druk. In die geheel was ons baie tevrede met ons verblyf. Die kinders het dit ook moeilik gevind om te speel in die parkie en om die swembad a.g.v. die gras wat vol dorings is. En dan was die swemstrand ook vir ons 'n probleem, want ons kon glad nie van die strand gebruik maak nie en moes elke dag ry na 'n ander strand om te swem en ons doel was tog om loopafstand van die strand te woon.

Shangri la 408 se terugvoer

Goeie dag Desirey

Baie dankie vir jou tyd om 408 Shangri La te gradeer. Ons vra groot verskoning oor die dorings in die grasperk. Ek het dit tans met die bestuur van die kompleks opgeneem en hulle het my verseker dit sal aandag ontvang. Die swemstrand is wel buite ons beheer en die water word reg oor die kus daagliks gemonitor vir die vlakke van besoedeling. Die munisipaliteit is tans wel besig met herstelwerk aan die pype wat die besoedeling veroorsaak te herstel en ons hoop dit sal binnekort uitgesorteer word. Dit is maar 'n groot probleem tans in die hele KZN area.

Groete
Shangri La 408

Shangri la 408
Yolanda S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S

Amazing.

I am in love with this place, the view, cleanliness, sweet stuff, easy access to everything. I am definitely coming back and the room felt like I was at home. Lovely interior, beautiful. I could go on and on but above all, it's an amazing place.

Shangri la 408 se terugvoer

Dear Yolanda, thank you so much for the great review. You are always welcome. Regards, 408 Shangri La.

Shangri la 408
Erika O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika O

Baie netjies en gerieflik.

Baie dankie aan Jaco vir die gerieflike woonstel. Was met aankoms vriendelik verwelkom deur Chanel. Ons het heerlik gekuier en die uitsig is baie mooi. Die veiligheid is baie goed en ons is elke dag gegroet by die hekke. Was heerlik, dankie.

Shangri la 408 se terugvoer

Baie dankie Erika vir die resensie. Ek is bly julle het die verblyf geniet en hoop om julle gou weer te sien. Shangri la 408

Shangri la 408
Nomsa N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nomsa N

Really, it was a home away from home.

We enjoyed our stay at Shangri La 408. I would love to go back again in the future.

Shangri la 408 se terugvoer

Dear Nomsa
Thank you for taking the time to rate your experience in 408 Shangri La. Chanel informed me about a few points of confusion during your stay. Please note that we only rent out the unit for holiday accommodation on a self-catering basis. The unit is fully equipped for a comfortable stay. Therefore, we supply one toilet paper in each bathroom, but any additional requirements during your stay will unfortunately be for your own account. We hand over the unit to guests in a clean and sanitised state, and so, no daily cleaning service is provided. The daily cleaning can certainly be arranged with Chanel, but this additional expense will be for your own account. My email to you also mentioned the requirement for you to bring your own beach and bath towels. For health reasons, we do not supply these items. Please could you kindly give me some advice on how we can improve our cleanliness as you only awarded us three stars. Same please with the service received and security. The complex offers 24 hour security access and each communal area is monitored by CCTV systems. We are looking forward to your reply and will certainly consider your recommendations to ensure we serve our guests to the best of our ability.

Kind regards

Shangri La 408

Shangri la 408
Madeleine R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine R

Baie goeie ervaring.

Die eenheid het in alles voorsien wat nodig was. Beslis waarde vir geld. Sal definitief weer daar tuis gaan.

Shangri la 408 se terugvoer

Goeiedag Madeleine, baie dankie vir die wonderlike resensie en gradering. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan huisves. Groete

Shangri la 408
Elsabe V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V

Wat 'n wonderlike woonstel. Ons wou na die kuiertjie net nie huis toe gaan nie.

Pragtige uitsig, skoon, modern, alles wat jy nodig het. Baie gemaklik en vreeslik mooi. En wat 'n plus vir die Netflix en Youtube. Met die WiFi. Die kinders het dit vreeslik saam ons geniet. Oh en die shower. Ek sou nie omgee as ons elke dag in die woonstel moes uit hang nie. Sal beslis weer kom. Chanel het ook baie mooi na ons gekyk en baie moeite gedoen om vir ons al die plekke gestuur waar ons die kids kan vat en onsself mee besig kan hou.

Shangri la 408 se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Elsabe. Ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom en ek is bly julle het die tyd by 408 Shangri la geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.

Shangri la 408
Brysen K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brysen K

I'll be back to stay it was wonderful.

Pool and braai place is wonderful.

Shangri la 408 se terugvoer

Dear Brysen, many thanks for the great review. You guys always welcome. Looking forward to seeing you again.

Shangri la 408
Melisa F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melisa F

Fantasties! Gerieflik! Gemaklik! Ons voel uitgerus en ontspanne!

Behalwe vir die weer het ons 'n fantastiese vakansie gehad by Shangri la 408, sal beslis die plekkie onthou vir die toekoms!

Shangri la 408 se terugvoer

Baie dankie Melisa. Julle is altyd welkom. Jammer oor die weer, hopelik speel die weer met jul volgende vakansie saam.

Shangri la 408
Nicolene H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene H

Awesome stay!

Lovely place, value for money. Would highly recommend.

Shangri la 408 se terugvoer

Dear Nicolene. We thank you for your amazing review. So glad you enjoyed your stay.

Shangri la 408
Kelly-ann L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly-ann L

It was amazing and the kids loved it.

The sea view was amazing, apartment was very clean, peaceful area, friendly staff.

Shangri la 408 se terugvoer

Dear Kelly-ann, thank you for the review. We hope to see you and the family soon.

Shangri la 408
Liezel J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel J

Netjies, fantastiese plek.

Baie lekker. Sal enige tyd weer gaan.

Shangri la 408 se terugvoer

Baie dankie vir die gradering Liezel. Ons hoop ons kan julle gou weer huisves.

Shangri la 408
Tracy V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy V

Absolutely amazing, home away from home.

Stay was amazing. The apartment was beautiful and neat. No shortage of anything. Highly recommended.

Shangri la 408 se terugvoer

Baie dankie Tracy, vir die gradering. Ons hoop ons kan u weer in die toekoms huisves.

Shangri la 408
Laken B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laken B

Truly beautiful apartment.

Lovely hosts and incredible views.

Brendan Tyrone N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan Tyrone N

Just amazing.

Waking up to a beautiful view every morning with my partner was amazing. Beach is just a stone's throw away and the facilities were perfect. Definitely going to book here again.

Shangri la 408 se terugvoer

Dear Brendan, thank you for the great review. You always welcome.
408 Shangri la

Shangri la 408
Eric D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric D

Clean, nice sea view, layout of flat excellent, comfortable beds, free WiFi and Netflix bonus for the late nights for a nice movie. I would recommend this place to anyone, my best place so far.

Excellent, clean, cozy, best place so far, sea view from bedroom looking over the sunrise, you hear the ocean at night, just one special place with a special feeling.

Shangri la 408 se terugvoer

Thank you Eric, for the review. We glad you enjoyed your stay and looking forward to accommodate you again in future.
Shangri la 408

Shangri la 408
Madeleine G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine G

Ontspannend en gesellig.

Shangri la 408 is modern, skoon, netjies en gerieflik vir 'n gesin met groot kinders en 'n kleintjie. Al wat kort is 'n tuimeldroër.

Shangri la 408 se terugvoer

Goeiedag Madeleine, baie dankie vir die resensie. Ons sal beslis die voorstel van 'n tuimeldroeer in ag neem. Die eenheid beskik wel oor 2 groot klere hang staanders vir binnehuis gebruik en die kompleks beskik oor groot waslyn area. Ons hoop om julle weer te kan huisves. Groete

Shangri la 408
Meryl W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meryl W

I always book in this block for years. Love the convenience and location!

I only had 1 issue. The supervisor, Frans, came through on Saturday and was confused about my check-out date, but that was resolved. The part I didn't appreciate was on Monday he arrives at the door at 10:00 am to make sure we are checking out, which we were walking out and had cleaned out the flat already. It was rude and felt like he didn't trust us, so he had to follow up after informing me that I should drop the key in the same box I collected it outside the shop. Didn't appreciate it at all. Other than that, I had a lovely stay and the flat was great, no issues.

Shangri la 408 se terugvoer

Baie dankie Meryl, vir die gradering. As die eienaar van die eenheid vra ons groot onverskoning oor die manier wat Frans julle hanteer het. Ek gaan dit beslis met hom opneem en sal die nodige stappe neem aangesien ons van hom verwag om ons gaste persoonlik te ontvang en af te sien met vriendelikheid en gasvryheid. Ons hoop ons sal die geleentheid gegun word om in die toekoms te kan opmaak vir die ongerief.

Shangri la 408
Kosie P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kosie P

Baie lekker.

Die woonstel is baie lekker, groot genoeg vir gesin van 5 en klein genoeg om dit netjies en skoon te hou. Maar die WiFi, Netflix en Showmax was die bonus vir ons van die woonstel en dan die wasmasjien en tuimeldroër het baie handig in gekom sal beslis weer daar vakansie hou. Dalk kyk vir nuwe bank vir sitkamer, sy spring het my kind se been gesny, en dalk nuwe blindings of gordyne voor venster sal meer gemaklik wees.

Shangri la 408 se terugvoer

Baie dankie vir die gradering Jacobus. Ons sal beslis aandag gee aan die voorstelle om ons gaste meer gerieflik te akkommodeer. Hoop ons gaan u gou weer sien.

Shangri la 408
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-weg 7, Shangri la 408, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8952e128356ff9ce09e14cfd94b9972ac87986578511006434d854812a3d4c9c9b54de571b7948817c30e1f5534a66f6c3d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 6) 58 5 1 5 7 Lagoon Road Shangri la 408 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.073924408876 30.872532203705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang