Shangri la 408
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Riana V - Jul 2024
Algehele gradering
N heerlike plekkie om in te ontspan. Gemaklike banke. Voel soos huis.
Thami N - Jul 2024
Algehele gradering
Calming, relaxing and safe.
Riaan W - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker rus met 'n mooi uitsig.
Fanie B - Jun 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en die uitsig is pragtig.
Shangri la 408 se terugvoer
Good day, many thanks for the great review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon. Kind regards, Shangri La 408.
Avashnee D - Jun 2024
Algehele gradering
I was an extremely beautiful experience from the start to finish. Loved it!
Shangri la 408 se terugvoer
Good day,
Many thanks for the great review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon.
Kind regards
Shangri La 408
Zama Z - Jun 2024
Algehele gradering
We had an amazing stay.
Shangri la 408 se terugvoer
Dear Zama,
Many thanks for taking the time to review your stay with us. We're so pleased you had a great stay. With regards to the blinds for the front door, we experience strong winds from the ocean side, especially when the ocean side windows and front door are open. These winds create problems with blinds in the unit. In summer, the wind cools down the unit, which is surely very welcome. The glass in the front door is, however, tinted; unfortunately, at night, if a light is on inside the unit, you will be able to view inside. The view inside is very limited though due to the passage and kitchen walls. The bedrooms, kitchen, and bathrooms are private. I must, however, point out that the complex offers one of the safest accommodations in the area. We have controlled access in and out of the building, with a 24-hour patrolling security and CCTV monitored cameras. Being the second last unit on the floor, we also have minimal foot traffic past our entrance. I hope this sheds a bit of light on your recommendation.
We hope to accommodate you again in the future.
Kindest regards,
Shangri La 408
Brandon G - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent value for money, pictures do not do justice - hidden gem of Doonside.
Shangri la 408 se terugvoer
Good day,
Many thanks for the great review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us. It is surely reviews like yours that are highly appreciated by us. Hope to see you again soon.
Kind regards,
Shangri La 408
Oscar N - Mei 2024
Algehele gradering
Was marvelous.
Shangri la 408 se terugvoer
Good day,
Many thanks for the great review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon.
Kind regards
Shangri La 408
Abel N - Apr 2024
Algehele gradering
Leke gekuier.
Shangri la 408 se terugvoer
Good day,
Many thanks for the great review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon.
Kind regards
Shangri La 408
Cornel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitmuntend.
Shangri la 408 se terugvoer
Good day,
Many thanks for the great review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon.
Kind regards,
Shangri La 408
Antoinette W - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld en naby alle geriewe.
Shangri la 408 se terugvoer
Good day,
Many thanks for the great review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon.
Kind regards
Shangri-La 408
Ronel N - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderlike ervaaring.
Shangri la 408 se terugvoer
Good day,
Many thanks for the great review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon.
Kind regards
Shangri La 408
Bianka V - Feb 2024
Algehele gradering
Awesomrowend lekker.
Shangri la 408 se terugvoer
Good day,
Many thanks for the great review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon.
Kind regards
Shangri La 408
Ina-mare A - Jan 2024
Algehele gradering
Son Sand See.
Shangri la 408 se terugvoer
Good day,
Many thanks for the great review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon.
Kind regards
Shangri La 408
Kathy R - Sep 2024
Algehele gradering
It was very pleasant.
Chantelle V - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Karin M - Jun 2024
Algehele gradering
Het lekker gebly en sekuriteit is goed.
Shangri la 408 se terugvoer
Goeie dag Karin
Baie dankie vir die resensie van u verblyf by 408 Shangri La. Dit is vir ons bietjie skokwekkend dat u noem die plek met aankoms 'dodgy' gelyk het. Ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om u resensie stuk vir stuk te neem. Die eenheid is gelee op die hoofstrand van Doonside. Die kompleks is in 'n uitmuntende kondisie en ons is baie verbaas dat u eerste opsig van die plek dodgy is. Die kompleks is glad nie vervalle nie en is werklikwaar netjies en skoon. Die blok bestaan uit 153 eenhede (17 vloere) en is tans gelys in die top 5 bestemmings in die Amanzimtoti en naby gelee gebiede.
Ek verwys na my e-pos aan u gestuur 3 Oktober 2023, waar ek ten volle alle inligting gegee het van u bespreking. In daai e-pos is 'n verwysing met Chanel Lombard se telefoonnommer om te skakel vir die sleutel ontvangs / en of reelings wat getref kan word vir wanneer julle arriveer. U het dieselfde dag ontvangs daarvan erken en die e-pos aangestuur na Mnr. Christo M.
Die dag wat u by Shangri La arriveer het, het u my om 16:53 geskakel en gese u is by die kompleks. U het geen reelings met Chanel getref soos aangevra in my e-pos nie. Ek het onmiddelik Chanel in kennis gestel dat u wel daar is en sy het my laat weet sy is net nou by die winkel maar sy stuur haar man Clayton af om julle te ontvang en die eenheid aan julle te oorhandig. Ek het per Whatsapp boodskap om 16:58 die boodskap so aan julle oorgedra en u het om 16:59 erkenning daarvan bevestig. Clayton het julle ontvang en geneem na die eenheid. Chanel het haarself gaan voorstel aan julle toe sy terug kom die winkel.
Met verwysing tot die diens gradeering 3/5.
Dit is beslis vir ons teleurstellend dat u die diens as gemiddeld gradeer het. Op 7 May 2024 om 16:58 het u my per e-pos in kennis gestel dat julle graag 'n extra persoon ook wil akkomodeer en gevra wat die extra koste gaan wees. Ek binne 5 minute van die ontvangs van u e-pos het u in kennis gestel dat dit geen probleem sal wees en dat ek julle tegemoed sal kom en geen addisionele kostes sal vra vir die extra persoon nie.
Tydens julle verblyf het u nog 'n eenheid gesoek vir nog gaste. Beide ek en Chanel het mede-eienaars in die kompleks geskakel en probeer uitvind of iemand vir julle beskikbaarheid het met 'n eenheid. Ons was ten alle tye met u in kontak oor die versoek.
Dit is teleurstellend dat bo alles ons het regtig alles in ons vermoe gedoen het om julle so gemaklik en gerieflik as moontlik te maak en ons was beslis ten alle tye beskikbaar vir al julle navra en versoeke.
Ons hoop van harte die resensie beeld dat ons by 408 Shangri La beslis baie akkomodeerend is teenoor ons gaste en dat dienslewering vir ons 'n groot prioriteit is.
Groete
Jaco - 408 Shangri La
Katinka B - Mei 2024
Algehele gradering
Great.
Shangri la 408 se terugvoer
Good day,
Many thanks for the great review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon.
Kind regards,
Shangri La 408
Chane K - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely.
Shangri la 408 se terugvoer
Good day,
Many thanks for the great review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us. With regards to the dirty plates, we humbly apologise. Some guests unfortunately do not take the same care in cleaning these dishes as others. However, this is no excuse, and I have taken the matter up with the cleaning company. Thank you for bringing this matter to our attention. Hope to see you again soon.
Kind regards,
Shangri La 408
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Philip N - Des 2023
Algehele gradering
Extremely enjoyable stay.
Shangri la 408 se terugvoer
Good day Philip,
Thank you for the rating of 408 Shangri La. We would love to accommodate you again in the future.
Shangri La 408
Johan S - Nov 2023
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref.
Shangri la 408 se terugvoer
Baie dankie Johan vir die wonderlike resensie. Bly jy het jou verblyf by 408 Shangri La geniet. Hoop om jou weer in die toekoms te sien. Groete. Jaco
Morne B - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect for a breakaway.
Shangri la 408 se terugvoer
Thank you Morne for the review and grading. Was a pleasure accommodating you and we hope to see you soon again.
Johan P - Sep 2023
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Jean-pierre K - Aug 2023
Algehele gradering
Veilig, skoon, netjies.
Shangri la 408 se terugvoer
Baie dankie Jp vir die wonderlike resensie en gradeering. Ons is baie bly julle het die eenheid geniet, en ons hoop om julle weer in die toekoms te kan akkomedeer. Groete Shangri la 408
Teniel R - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful, peaceful stay.
Shangri la 408 se terugvoer
Thank you Teniel for the great review. Greatly appreciated and we hope to see you again in the future. Always welcome. Shangri la 408
Elmarie R - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Shangri la 408 se terugvoer
Baie dankie Elmarie vir die wonderlike resensie. Was n voorreg om julle te kon huisves. Ek is bly julle het die tyd geniet. Julle altyd welkom. Groete 408 Shangri la
Amesh S - Jul 2023
Algehele gradering
Amazing Hoilday.
Riana V - Jun 2023
Algehele gradering
Excellent.
Rahisa N - Jun 2023
Algehele gradering
Beautiful, convenient and clean.
Shangri la 408 se terugvoer
Dear Rahisa. Thank you for the great review. We appreciate you choosing Shangri la 408 for your break away and we hope to see you soon again.
Regards
Shangri la 408
Noeline D - Apr 2023
Algehele gradering
Absolute best stay.
Lees meerShangri la 408 se terugvoer
Dear Noelien, always so great to receive positive feedback from guests. We thank you for the excellent rating and please remember you are always welcome. Kind regards
Carla V - Apr 2023
Algehele gradering
Best holiday in years.
Shangri la 408 se terugvoer
Dear Carla, we thank you for the wonderful review and grading. We are delighted that you enjoyed your stay at 408 Shangri la and we hope to see you again soon.
Kind regards
Shangri La 408
Bonnita Bernice S - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties! Kan nie beter nie.
Shangri la 408 se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie Bonnita. Dit is altyd lekker vir ons as mense 408 Shangri La geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien, julle altyd welkom. Groete. 408 Shangri La.
Derene B - Feb 2023
Algehele gradering
Amazing. The place is well kept.
Shangri la 408 se terugvoer
Dear Derene, Thank you so much for the amazing review. Glad you had a good stay. You always welcome. Regards 408 Shangri La
Eon H - Feb 2023
Algehele gradering
Baie mooi en skoon plek.
Shangri la 408 se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie, Eon. Bly julle het die verblyf geniet. Groete
Vashti B - Jan 2023
Algehele gradering
Alles in/op een perseel.
Shangri la 408 se terugvoer
Goeie dag Vashti, baie dankie vir die wonderlike resensie en gradering. Ons is bly julle het die wegbreek by ons geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer. Groete. 408 Shangri la
Rita P - Jan 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese woonstel en gebou. Absoluut die moeite werd.
Shangri la 408 se terugvoer
Goeiedag Rita, baie dankie vir die goeie resensie. Ons dit waardeer opreg en hoop ons sien julle gou weer.
Sonja D - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker veilige omgewing. Die eenheid is baie netjies, modern en was lekker om op die see uit te kan kyk. Die diens was tops.
Shangri la 408 se terugvoer
Baie dankie Sonja, vir die wonderlike resensie. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Hoop ons sien jul gou weer.
Groete,
408 shangri la
Brendon B - Feb 2023
Algehele gradering
Mooi, netjies, gemaklik.
Shangri la 408 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie Brendon, bly julle het die verblyf geniet. Julle altyd welkom. Groete 408 Shangri La
Melvin P - Jan 2023
Algehele gradering
A quiet and peaceful place. Very beautiful sea views. Clean and safe.
Lees meerShangri la 408 se terugvoer
Dear Melvin, we thank you for the kind review and we hope to see you soon again.
Quinton G - Jan 2023
Algehele gradering
Waarde vir my geld gekry. Het alreeds klaar my vriende vertel van die plek en hulle wil alreeds boek vir hul vakansie.
Shangri la 408 se terugvoer
Goeie dag Quinton, baie dankie vir die goeie resensie en gradering, ons wardeer opreg. Hoop om julle gou weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Desirey N - Nov 2023
Algehele gradering
Eenheid en ontvangs deur Chanel beslis bogemiddeld.
Lees meerShangri la 408 se terugvoer
Goeie dag Desirey
Baie dankie vir jou tyd om 408 Shangri La te gradeer. Ons vra groot verskoning oor die dorings in die grasperk. Ek het dit tans met die bestuur van die kompleks opgeneem en hulle het my verseker dit sal aandag ontvang. Die swemstrand is wel buite ons beheer en die water word reg oor die kus daagliks gemonitor vir die vlakke van besoedeling. Die munisipaliteit is tans wel besig met herstelwerk aan die pype wat die besoedeling veroorsaak te herstel en ons hoop dit sal binnekort uitgesorteer word. Dit is maar 'n groot probleem tans in die hele KZN area.
Groete
Shangri La 408
Yolanda S - Mrt 2023
Algehele gradering
Amazing.
Shangri la 408 se terugvoer
Dear Yolanda, thank you so much for the great review. You are always welcome. Regards, 408 Shangri La.
Erika O - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Shangri la 408 se terugvoer
Baie dankie Erika vir die resensie. Ek is bly julle het die verblyf geniet en hoop om julle gou weer te sien. Shangri la 408
Nomsa N - Des 2023
Algehele gradering
Really, it was a home away from home.
Shangri la 408 se terugvoer
Dear Nomsa
Thank you for taking the time to rate your experience in 408 Shangri La. Chanel informed me about a few points of confusion during your stay. Please note that we only rent out the unit for holiday accommodation on a self-catering basis. The unit is fully equipped for a comfortable stay. Therefore, we supply one toilet paper in each bathroom, but any additional requirements during your stay will unfortunately be for your own account. We hand over the unit to guests in a clean and sanitised state, and so, no daily cleaning service is provided. The daily cleaning can certainly be arranged with Chanel, but this additional expense will be for your own account. My email to you also mentioned the requirement for you to bring your own beach and bath towels. For health reasons, we do not supply these items. Please could you kindly give me some advice on how we can improve our cleanliness as you only awarded us three stars. Same please with the service received and security. The complex offers 24 hour security access and each communal area is monitored by CCTV systems. We are looking forward to your reply and will certainly consider your recommendations to ensure we serve our guests to the best of our ability.
Kind regards
Shangri La 408
Madeleine R - Des 2022
Algehele gradering
Baie goeie ervaring.
Shangri la 408 se terugvoer
Goeiedag Madeleine, baie dankie vir die wonderlike resensie en gradering. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan huisves. Groete
Elsabe V - Des 2022
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike woonstel. Ons wou na die kuiertjie net nie huis toe gaan nie.
Lees meerShangri la 408 se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Elsabe. Ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom en ek is bly julle het die tyd by 408 Shangri la geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Brysen K - Nov 2022
Algehele gradering
I'll be back to stay it was wonderful.
Shangri la 408 se terugvoer
Dear Brysen, many thanks for the great review. You guys always welcome. Looking forward to seeing you again.
Melisa F - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties! Gerieflik! Gemaklik! Ons voel uitgerus en ontspanne!
Shangri la 408 se terugvoer
Baie dankie Melisa. Julle is altyd welkom. Jammer oor die weer, hopelik speel die weer met jul volgende vakansie saam.
Nicolene H - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome stay!
Shangri la 408 se terugvoer
Dear Nicolene. We thank you for your amazing review. So glad you enjoyed your stay.
Kelly-ann L - Sep 2022
Algehele gradering
It was amazing and the kids loved it.
Shangri la 408 se terugvoer
Dear Kelly-ann, thank you for the review. We hope to see you and the family soon.
Liezel J - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies, fantastiese plek.
Shangri la 408 se terugvoer
Baie dankie vir die gradering Liezel. Ons hoop ons kan julle gou weer huisves.
Tracy V - Jul 2022
Algehele gradering
Absolutely amazing, home away from home.
Shangri la 408 se terugvoer
Baie dankie Tracy, vir die gradering. Ons hoop ons kan u weer in die toekoms huisves.
Laken B - Jun 2022
Algehele gradering
Truly beautiful apartment.
Brendan Tyrone N - Feb 2022
Algehele gradering
Just amazing.
Shangri la 408 se terugvoer
Dear Brendan, thank you for the great review. You always welcome.
408 Shangri la
Eric D - Feb 2022
Algehele gradering
Clean, nice sea view, layout of flat excellent, comfortable beds, free WiFi and Netflix bonus for the late nights for a nice movie. I would recommend this place to anyone, my best place so far.
Shangri la 408 se terugvoer
Thank you Eric, for the review. We glad you enjoyed your stay and looking forward to accommodate you again in future.
Shangri la 408
Madeleine G - Des 2022
Algehele gradering
Ontspannend en gesellig.
Shangri la 408 se terugvoer
Goeiedag Madeleine, baie dankie vir die resensie. Ons sal beslis die voorstel van 'n tuimeldroeer in ag neem. Die eenheid beskik wel oor 2 groot klere hang staanders vir binnehuis gebruik en die kompleks beskik oor groot waslyn area. Ons hoop om julle weer te kan huisves. Groete
Meryl W - Aug 2022
Algehele gradering
I always book in this block for years. Love the convenience and location!
Lees meerShangri la 408 se terugvoer
Baie dankie Meryl, vir die gradering. As die eienaar van die eenheid vra ons groot onverskoning oor die manier wat Frans julle hanteer het. Ek gaan dit beslis met hom opneem en sal die nodige stappe neem aangesien ons van hom verwag om ons gaste persoonlik te ontvang en af te sien met vriendelikheid en gasvryheid. Ons hoop ons sal die geleentheid gegun word om in die toekoms te kan opmaak vir die ongerief.
Kosie P - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Lees meerShangri la 408 se terugvoer
Baie dankie vir die gradering Jacobus. Ons sal beslis aandag gee aan die voorstelle om ons gaste meer gerieflik te akkommodeer. Hoop ons gaan u gou weer sien.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-weg 7, Shangri la 408, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang