Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johann S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Absoluut puik. Van jy daar aankom, tot jy vertrek, word jy op die hande gedra. Alles is 5 ster waarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2022

Perfekte wegbreek na die stilte. Pragtige ligging. Was enigste gaste, ontbyt was beperkte keuse.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mandolien K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Wat 'n ongelooflike ervaring. Wat 'n ongelooflike ervaring, 'n klein paradys. Met die mooiste uitsig oor die woud en vallei het ons waarlik kon afskakel en uitrus. 'n Romantiese wegbreek was hierdie beslis! 'n Hanetreetjie van Wildernis met al sy ongelooflike mooi strande en besienswaardighede. Dankie Juhan, Tjaart en Mariaan vir jul gasvryheid en uitstekende diens. Sien jul binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Beyond amazing. Het ongelukkig net vir 1 aand gebly maar die plek sal oor en oor weer by bly. Juhan laat mens baie welkom voel en die kamers, swembad en ander fasiliteite is uitstekend. Kan nie wag om weer daar te bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrienne C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

One of the most beautiful places we have ever been to, just gorgeous! I booked a surprise anniversary gift for my hubby, it was my turn to choose and Eden View Boutique Hotel did not disappoint! From the moment we arrived until we left (next time we will stay for two nights), it was so much more than we expected! Beautiful decor tastefully done throughout the entire hotel, top of the range linen, natural beauty surrounding every corner of the property, it was simply perfect. What a romantic place for a weekend getaway and it comes highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Baie lekker en rustige kuier. Kos was heerlik en goeie diens! Sal dit vir enige een aanbeveel. Het baie lekker ontspan in die pragtige natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacomin Van Der M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Uitstekende diens, fantasties verblyf en asemrowend mooi! Die diens was uitstekend, mense is so behulpsaam en gasvry! Die omgewing is ongelooflik mooi en bied die rustigheid waarvoor mens soek om af te skakel. Sal vir seker weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Baie lekker sal weer gaan vriendelike mense. Goeie diens gekry altyd daar vir jou ontbyt was lekker, sal hulle vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shayne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Alles was uitstekend. Hoogs aanbeveel vir almal wat 'n rustige wegbreek nodig het. Alles vanaf diens tot reëlings wat hulle vir mens reel en so meer uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juhan
Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue
Hi Shayne, baie dankie vir die amazing resensie, ons waardeer dit opreg. Dit was so lekker om julle te ontmoet en ons hoop ons sien mekaar weer binnekort.

Sue M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Hulle verdien 7 uit vyf sterre! Uitstaande waarde vir geld! Baie mooi plek. Die kamer is onverbeterlik. Die dekor is die mooiste wat ons ooit gesien het, en ons was al in baie gastehuise.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juhan
Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue
Hi Sue, So baie dankie vir die wonderlike review, ons waardeer dit uit die diepte van ons harte. Dit was regtig so lekker om jullie hier te he en ons hoop om jullie gou weer te sien. Ons hou daarvan wanneer ons gaste tuis voel en deel van die familie word. Sterkte met 2019. Groete, Juhan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Juhan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 132
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 132
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Platrugpad 101, Hoekwil, George, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXZ2PlpH4oFpyuGZBLXRVr6QjFYxaa7QdhbxPwLKOhZN2yhDxxC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 132 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 101 Platrug Road Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.976601399979 22.648166567087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang