Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Juhan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johann S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Absoluut puik.

Van jy daar aankom, tot jy vertrek, word jy op die hande gedra. Alles is 5 ster waarde.

Nick G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick G

Perfekte wegbreek na die stilte.

Pragtige ligging. Was enigste gaste, ontbyt was beperkte keuse.

Mandolien K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandolien K

Wat 'n ongelooflike ervaring.

Wat 'n ongelooflike ervaring, 'n klein paradys. Met die mooiste uitsig oor die woud en vallei het ons waarlik kon afskakel en uitrus. 'n Romantiese wegbreek was hierdie beslis! 'n Hanetreetjie van Wildernis met al sy ongelooflike mooi strande en besienswaardighede. Dankie Juhan, Tjaart en Mariaan vir jul gasvryheid en uitstekende diens. Sien jul binnekort weer.

Corne S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S

Beyond amazing.

Het ongelukkig net vir 1 aand gebly maar die plek sal oor en oor weer by bly. Juhan laat mens baie welkom voel en die kamers, swembad en ander fasiliteite is uitstekend. Kan nie wag om weer daar te bly nie.

Adrienne C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne C

One of the most beautiful places we have ever been to, just gorgeous!

I booked a surprise anniversary gift for my hubby, it was my turn to choose and Eden View Boutique Hotel did not disappoint! From the moment we arrived until we left (next time we will stay for two nights), it was so much more than we expected! Beautiful decor tastefully done throughout the entire hotel, top of the range linen, natural beauty surrounding every corner of the property, it was simply perfect. What a romantic place for a weekend getaway and it comes highly recommended!

Andre L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Baie lekker en rustige kuier. Kos was heerlik en goeie diens! Sal dit vir enige een aanbeveel.

Het baie lekker ontspan in die pragtige natuur.

Jacomin Van Der M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomin Van Der M

Uitstekende diens, fantasties verblyf en asemrowend mooi!

Die diens was uitstekend, mense is so behulpsaam en gasvry! Die omgewing is ongelooflik mooi en bied die rustigheid waarvoor mens soek om af te skakel. Sal vir seker weer terugkom!

Abel K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel K

Baie lekker sal weer gaan vriendelike mense.

Goeie diens gekry altyd daar vir jou ontbyt was lekker, sal hulle vir almal aanbeveel.

Shayne H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shayne H

Alles was uitstekend.

Hoogs aanbeveel vir almal wat 'n rustige wegbreek nodig het. Alles vanaf diens tot reëlings wat hulle vir mens reel en so meer uitstekend.

Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue se terugvoer

Hi Shayne, baie dankie vir die amazing resensie, ons waardeer dit opreg.
Dit was so lekker om julle te ontmoet en ons hoop ons sien mekaar weer binnekort.

Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue
Sue M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue M

Hulle verdien 7 uit vyf sterre!

Uitstaande waarde vir geld! Baie mooi plek. Die kamer is onverbeterlik. Die dekor is die mooiste wat ons ooit gesien het, en ons was al in baie gastehuise.

Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue se terugvoer

Hi Sue,

So baie dankie vir die wonderlike review, ons waardeer dit uit die diepte van ons harte.

Dit was regtig so lekker om jullie hier te he en ons hoop om jullie gou weer te sien. Ons hou daarvan wanneer ons gaste tuis voel en deel van die familie word.

Sterkte met 2019.

Groete,
Juhan

Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue
Ronel U - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel U

Baie mooi!

Baie mooi en luuks! Sal definitief weer daar bly. Baie dankie vir al jou vriendelikheid Steward!

Niekie P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie P

Ongelooflike mooi plek met uitstekende diens.

Honeymoon suite van die beste. Die gasheer het met aankoms ons so tuis laat voel en met so baie verrassings verras. Ons is met sy uitstekende romantiese etes bederf en kon ervaar dat elke gereg met baie liefde gedoen is. Dit is asemrowend daar. Ons kan net van almal se vriendelikheid, gasvryheid, behulpsaamheid en bedagsaamheid getuig.

Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue se terugvoer

Baie, baie dankie vir die komplimente. Julle het deel van ons gesin geword. Kom kuier asb. weer.

Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue
De Jongh V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Jongh V

Asemrowende bestemming.

Individualistiese diens - uit die boonste rakke.

Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue se terugvoer

Baie dankie. U is altyd welkom om weer te kuier. Voorspoed.

Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue
Jessica K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica K

Als was perfek, die ontvangs en gasvryheid het ons onmiddelik tuis laat voel.

Dit was lekker om hier kort vakansie te hê. David se ontvangs was baie goed en als was van goeie gehalte. Ons het dit baie geniet en beveel dit definitief aan vir ander. Dit was uit en uit die moeite en geld werd.

Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue se terugvoer

Ons is so bly julle het alles geniet. Kom gou weer.

Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue
Adriaan V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V

Fantasties en net vir groot mense. Perfek vir 'n romantiese wegbreek.

Shangri-la is nie vir kinders nie. Dis 'n juweel wat goed weggesteek is in 'n asemrowende omgewing en perfek vir 'n romantiese wegbreek net vir grootmense. Die diens is uitstekend en persoonlik. Met jou aankoms laat David jou dadelik op jou gemak en deel van Shangri-la voel. Ons kom beslis weer.

Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde. Kom kuier weer.

Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue
Erika L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika L

Puik diens in 'n paradys-omgewing.

David se gasvryheid en kos het bygedra tot 'n onvergeetlike en verkwikkende rus en onspanne tyd. Ons sal definitief weer gaan kuier. Baie dankie vir 'n puik ervaring!

Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle gasheer te wees. Voorspoed en dankie vir die pragtige woorde, ons waardeer dit baie!

Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue
Danie L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Absoluut wonderlik!

Ons het baie lekker gebly. Alles was perfek! Die kos was heerlik. Die omgewing is pragtig. Die kamers is luuks en baie gemaklik. Sal definitief weer gaan.

Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue se terugvoer

Baie dankie Danie, vir die mooi woorde oor ons nuwe Honeymoon Suite. Dit was 'n plesier om julle te ontvang en te bederf. Alles van die beste vir julle toekoms.

Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue
Mc D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mc D

Amazing. Sal vir seker Shangri-La Manor aanbeveel vir enige paartjie.

Sien sterre.

Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue se terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n groot plesier om julle gasheer te wees. Kom weer.

Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue
Audrey S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey S

Pragtige juweel weggesteek in die bos.

Die plekkie is pragtig. So netjies en mooi uitgelê. Die omgewing is asemrowend. Ons gashere was so vriendelik, bedagsaam, behulpsaam en gasvry. Ek sal die plek met liefde aanbeveel.

Ilana E - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilana E

Ontspannend, rustig en asemrowende natuurskoon.

Ons het die buite-seisoen, besig met opknappingswerk, tarief betaal. So as gevolg daarvan, kon ons nie die gastehuis en tariewe ten volle benut en beleef nie, maar behalwe daarvoor, het ons 'n ongelooflike tyd gehad! Die kos was veral uitstekend! Die ligging, ook ongelooflik, 'n mens voel afgesonder en kan as gevolg daarvan regtig ontspan! Ons sal weer soontoe gaan.

Vanaf
Vanaf R3 132
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 132
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Platrugpad 101, Hoekwil, George, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXZ2PlpH4oFpyuGZBLXRVr6QjFYxaa7QdhbxPwLKOhZN2yhDxxC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 132 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 101 Platrug Road Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.976601399979 22.648166567087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang