Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shangri-La Penthouse View

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jolandie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Baie lekker gewees. Pragtige plek. Kan gerus net waaier in hoofslaapkamer sit en die 2de kamer se waaier was stukkend. Die dishwasher was ook foutief.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Goed. Kan beslis aandag gee aan die dakwaaiers of lugversorginginstallasie. Die hoofslaapkamer het glad nie eens 'n dakwaaier nie. Dit raak warm in die nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Kobus P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Very nice. It was nice, safe, beautiful, nice view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 430

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-weg 7, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11b8fd7aa764ac3ae202750ddc3dac6e02cbc36395794f040a7679d2f5539f90d86573f25c7612a46cc280c000b0bd5f28da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 7 Lagoon Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.0742699 30.8722921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang