Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shangri-La Penthouse View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-weg 7, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Shangri-La Penthouse View is 'n selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van 'n strandfront woonstelgebou in Kingsburgh. Die ruim woonstel spog met 'n uitsig oor die see en is perfek vir 'n strandvakansie.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus. Gaste kan maaltye by die toonbank wat 'n uitsig oor die see bied, geniet. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Daar is ook WiFI.

Gemeenskaplike geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n kinderswembad en 'n speelarea in. Die woonstel is op die sewentiende verdieping en word met 'n hysbak bereik. Onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 423

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lagoon-weg 7, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shangri-La Penthouse View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-weg 7, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11b8fd7aa764ac3ae202750ddc3dac6e02cbc36395794f040a7679d2f5539f90d86573f25c7612a46cc280c000b0bd5f28da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 7 Lagoon Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.0742699 30.8722921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang