Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shangri La Resort

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Pieter V
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Uitstekend. Baie lekker gekuier. Letitia het seker gemaak als is reg. Als was mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Fantasties Rustig, skoon en vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelani B
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Heerlik, ontspannend in pragtige omgewing. Shangri La het ons verwagtinge oortref. Ons het 'n plekkie gesoek waar oupa saam met sy kleinkinders 'n vissie kon vang en ons nie op luuksheid hoef in te boet nie. Alhoewel dit 'n baie nat paar dae was, is daar 'n heerlike lapa vir saamkuier. Die pizza-oond is ook natuurlik 'n treffer! Vandat ons daar aangekom het tot ons daar weg is, is ons regtig op die hande gedra. Baie dankie, Letitia, Tinus, Joseph en Martha.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rishen R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Great venue and amazing hosts. Stay was great and good fishing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carol K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Rustig. Riana and Martha are gems at Shangri La.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rachel C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2023

Enjoyed the peace and natural tranquility. It was amazing, hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2023

Julle sal ons vir seker weer sien! Heerlik gebly. Die plek was baie netjies en skoon. Die eienaar het almal laat welkom voel en probeer vermaak met goed soos pellet skiet en sovoorts. Swembad is heerlik, ysig koud maar lekker. Dis vêr af water toe maar baie mooi gemaak met trappe wat gemaklik stap. Heerlike koeltebome en grasperke. Dit was lekker. Ons sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Baie vriendelike ontvangs. Eeneid is baie netjies. Eienaars het duidelike aanwysings gestuur en het gereeld kom vra of ons iets nodig het. Selfs tydens beurtkrag kookwater vir koffie gestuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2023

Ons het sommer baie lekker gebly. Die mense is baie gasvry, mens voel sommer tuis as jy daar bly. Die groot vuur elke aand was beslis 'n treffer. Ons sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Letitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22,2 km vanaf die R501, Corneliasville-plaas, Erf 9, Vaal Vista Viljoenskroom, 9520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA106cb23458eaaf82dd9c2e2c0db77be9203eb8ab474cf8465da2e41623fc3ae985c1cd78875fa308b4f14075367fab0c6b32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 22.2 km from the R501 Corneliasville farm Plot 9 9520 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.9274914523 26.930873483025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang