Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shangri'La 407

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Lagoon-weg 7, Shangri La 407, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Shangri'La 407 is 'n gerieflik gemeubileerde strandfrontwoonstel vir tot 6 mense in Doonside, KwaZulu-Natal.

Die selfsorgwoonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers met 'n see-uitsig. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n plafonwaaier, koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede kamer het 'n plafonwaaier, sowel as 'n dubbelbed, en maak gebruik van 'n tweede badkamer met 'n stort. 'n Stapelbed is in die sitkamer beskikbaar. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Shangri'La bied direkte toegang tot die strand. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware, asook 'n ketel. Die sitkamer is toegerus met 'n slim-TV. Gaste kan by hul eie DStv op die TV-boks aanmeld. Onbeperkte WiFi is in die eenheid beskikbaar.

Veilige onderdakparkeerplek, sowel as bykomende parkeerplek, is te huur beskikbaar. Die kompleks het sekuriteitskameras en gaste is welkom om van die gemeenskaplike lapa en braaigeriewe, swembad en kinderswembad gebruik te maak. 'n Wassery en haarsalon is ook op die perseel beskikbaar.

Gaste kan ontspan op die strand, wat gedurende die vakansieseisoen deur lewensredders beman word, gaan vlieër- en seilplankry of visvang, of in die getypoel afkoel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Lagoon-weg 7, Shangri La 407, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Lagoon-weg 7, Shangri La 407, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARS1NzgkEVZaM8HkcaNDIW5EA7kX7Wu0qiNXLSophL58LajNHoI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6) 7 Lagoon Road Shangri La 407 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 08:00 -30.074319 30.872382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang