Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shangri'La 407

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Lagoon-weg 7, Shangri La 407, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Shangri'La 407 is 'n woonstel met slaapplek vir 6 gaste op die strandfront in Doonside, KwaZulu-Natal.

Dié selfsorgwoonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers met 'n see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n dakwaaier, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dakwaaier, dubbelbed en gaste maak gebruik van 'n tweede badkamer met 'n stort. Daar is 'n stapelbed in die sitarea. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Shangri'La het direkte toegang tot die strand. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en 'n ketel. Die sitarea het 'n slim-TV en ook 'n media-stroomboks, Gaste kan op hul eie DStv-rekening inteken. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Daar is veilige onderdakparkeerplek en ekstra parkeerplek kan gehuur word by die kantoor. Die kompleks het sekuriteitskameras en gaste is welkom om van die gemeenskaplike lapa en braaigeriewe, die swembad en kinderswembad gebruik te maak. Daar is 'n wassery, restaurant en haarsalon op die perseel.

Daar is lewensredders op die strand in die vakansietyd en gaste kan seilplankry, vlieërbranderry, hengel of in die getypoel afkoel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Lagoon-weg 7, Shangri La 407, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Lagoon-weg 7, Shangri La 407, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARS1NzgkEVZaM8HkcaNDIW5EA7kX7Wu0qiNXLSophL58LajNHoI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6) 7 Lagoon Road Shangri La 407 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 08:00 -30.074319 30.872382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang