Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shangrila Holiday Flat 508

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gerrit S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Volkome tevredenheid. Alles wat nodig was, was in die woonstel en soveel meer. Meubels gemaklik en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelmarie O
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Regtig lekker by Op See! Ons het vreeslik baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Voel soos familie, leke gebly. Dit was 'n wonderlike blyplek, alles wat jy nodig het en meer. Die kinders het dit baie geniet. Voel soos jou eie huis. Sal weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

We had an awesome stay, will definitely come again. We really had an awesome stay and are trying to book the flat for this December but it is already full. Will have to try next year again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Holiday Naidu family. Flat was extremely clean and efficient. It had all the necessary amenities required for our stay. We just had no water for 2 nights, which is out of the complex's control. Overall an excellent experience. Thanks Estie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekend lekker skoon woonstel. Dit was 'n great 11 dae wat ons gebruik gemaak het van die woonstel. Baie baie lekker gekuier. Woonstel goe toegerus, baie skoon en netjies. Beveel aan dat jy moet hierdie woonstel huur, waarde vir geld. Ek sal beslis weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freek P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Gemaklik en gerieflik. Ons het baie lekker gekuier ten spyte van die weer wat nie lekker is nie. Hulle braai geriewe by die swembad is ook baie oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Waarde vir geld. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lekker slaap by die see. Ons het lekker gekuier by Shangrila, my seuntjie het dit baie geniet, en ons het dit baie geniet om in die oggende vir die walvisse te kon kyk vanaf die woonstel af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Dit was amazing, skoon en netjies met alles en meer wat jy moontlik kan nodig hê! Ons sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R710
R 710 R 639
per nag (plek vir 5)
Vanaf R710
R 710 R 639
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoonstraat 7, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuk5VpXeVESNEvuUq6LYuU0jMtXisfYaKYDfnQeRln39qyFsfRV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R710 nouVanaf R639 per nag (plek vir 5) 33 5 1 5 7 Lagoon Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.074319 30.872382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang