Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shanks Farmstay

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shanks Farm, Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Shanks Farmstay bied gerieflike en pragtige verblyf net buite Steynsburg, langs die R56. Steynsburg is 'n klein dorpie wat omring is deur berge en heuwels.

Die plaas bied 2 gerieflike kamers wat apart van die hoofhuis en privaat in die lieflike tuinomgewing is.

Die Gesinskamer het 'n uitsig oor die tuin en bied slaapplek aan 4 gaste. Die kamer het DStv, lugversorging en 'n en suite-badkamer.

Die selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het DStv. Kontinentale ontbyte word ingesluit, maar 'n opsien vir selfsorg is beskikbaar. 'n Volledige kombuis en eetarea is beskikbaar waar gaste etes kan voorberei en waar die instansie etes op versoek sal voorberei.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 44 resensies vir Shanks Farmstay
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Shanks Farm, Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
  • Gaste dink Shanks Farmstay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shanks Farm, Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA103c484b985b7dfa62bdb5fffacfe062688e90313fe5ed90c67a348792ccef30c24849e3b3f4069b8f84d7797ac211b856f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Shanks Farm Steynsburg 5920 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.257275 25.889525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang