Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

27 on Shannon

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shannon-straat 27, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

27 on Shannon is 'n vakansiehuis in die pragtige kusdorpie L'Aghulhas. Dit bied slaapplek aan 6 gaste en is perfek vir gesinne of 'n groep vriende wat wil ontspan en die skoonheid van die Wes-Kaap wil geniet.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea lei na 'n etenstafel, gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n binnebraai.

Die eenheid met 'n see-uitsig is 2 strate vanaf die see en naby plaaslike besienswaardighede wat dit die ideale basis maak vanwaar gaste L'Agulhas kan verken.

Tydens die Desember-skoolvakansie word daar 'n minimum bespreking van 14 dae vereis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Shannon-straat 27, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shannon-straat 27, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87f460d77ac651188c9df5fba210da38359f42ff9c977b5832273d12d24382ac2354ff38363478891d1fda26a8fc08039e24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) 27 Shannon Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.822017069693 20.019377977739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang