Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shanyane Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Minnie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Ja, baie lekker gebly. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fya
Shanyane Guesthouse
Minnie, Baie dankie vir jou terugvoering, ek waardeer dit! Dit was 'n groot plesier om jou en jou man te kon akkommodeer op julle spesiale dag. Mag daar nog baie gelukkige en geseënde jare vir julle saam wees. Ons hoop ons kan julle weer eendag bederf. Groete Johan & Fya

Rose M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Gasvrou is fantasties. Kamers baie mooi. Sal definitief aanbeveel. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fya
Shanyane Guesthouse
Rose, Baie dankie vir die terugvoering. Was vir ons 'n plesier gewees om julle te kon akkommodeer. Baie dankie vir julle ondersteung. Ons hoop dat ons paaie weer eendag sal kruis. Sterkte vir julle!! Vriendelike Groete Johan en Fya

Lizelle J
1 nag Besigheidsreis
4.8
Nov 2024

Oorgeslaap vir 1 nag. Die kamer was gerieflik en goed ingerig. Ek kon nie die ontbyt nuttig wat ingesluit is nie, ek het vroeg gery, en Fya het 'n fantastiese kos pakkie vir my gegee om saam te neem. Hulle het uit hul pad gegaan om my vroeë ure te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fya
Shanyane Guesthouse
Lizelle, Baie dankie dat jy gebruik gemaak het van ons gastehuis. Dankie ook vir die review. Dit is altyd vir ons baie belangrik dat ons gaste, tuis moet voel, gelukkig, tevrede en gemaklik moet wees. Ons hoop om jou weer te kan akkommodeer in die toekoms. Groete Johan & Fya

Wouter L
1 nag
4.4
Mei 2023

Baie netjies en wonderlike ontbyt. Ook pragtige tuin met lekker lapa, vriendelike gasvrou, goeie sekuriteit en weereens wonderlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Fya
Shanyane Guesthouse
Môre Philip, Baie dankie vir die terugvoering op jou verblyf by ons gaste huis. Dit was vir ons 'n plesier om jou te akkommodeer nadat jy vêr moes ry en moeg was. Dit is vir ons belangrik om al ons kliënte tevrede en gelukkig moet wees. Ek sien jy het vir ons vir location 'n 3 gegee. Sal dit baie waardeer as jy vir my meer inligting kan gee, elke terugvoering neem ons terharte en probeer verbeter daarop. Ons sien dit glad nie as kretiek nie eerder as om positief daarna te kyk. hiermee my epos adres vir jou terugvoering op die location. shanyaneguesthouse@gmail.com Baie weereens vir jou terugvoering en dankie dat jy ons Gastehuis gekies het om te oornag. Groete Johan & Fya

Henko V
1 nag
4.0
Mrt 2022

Netjies. Was skoon en netjies gewees. Kan miskien net 'n groter TV insit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Fya
Shanyane Guesthouse
Henko, Baie dankie vir die baie mooi en positiewe terugvoering, ons waardeer dit baie. Ons grootste visie is om al ons kliënte met groot waardering en respek te behandel. Ons wil net die beste vir ons kliënte gee en voel elke persoon moet menswaardig hanteer word. Baie dankie vir die ondersteuning en hoop ons sien jou gou weer. Baie dankie vir die voorstel van groter TV's ons sal beslis aandag daaraan gee. Vriendelike groete, Johan en Fya

Philna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Tuiste weg van die huis. Skoon, netjies. Warm welkom, heerlike kos, sagte beddens. Gemaklike atmosfeer, heerlike kuierarea. Gastehuis-eienaars is vriendelik en gaan uit hul pad uit om mens gemaklik te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Tuiste weg van die huis. Skoon netjies, heerlike groot kamers en lieflike badkamers. Ontbyt uit die boonste rakke. Gemaklike atmosfeer, rustig en kalm. Pragtige tuin en ontspannings area. Ons het goed geslaap, kamers koel in warm somer weer en beddens gemaklik. Eienaars is vriendelik en doen baie moeite. Sien uit om weer daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fya
Shanyane Guesthouse
Philna, Baie dankie vir jou terugvoering, dankie dat julle van ons gastehuis gebruik maak, ek waardeer. Ons kliënte is vir ons baie belangrik. Hulle moet kan tuis, gemaklik, sowel as veilig voel en of dit hulle eie huis is. Was vir ons 'n groot plesier! Op die ou einde is ons 'n groot familie, nie as kliënt en eienaars en dit is wat tel. Hoop ons sien julle weer! Vriendelike Groete, Johan & Fya.

Mari H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jul 2021

Skoon en netjies. Shanyane is skoon en netjies. Vriendelike diens en gaan beslis weer van hulle gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fya
Shanyane Guesthouse
Mari, Baie dankie vir jou terugvoering, dankie dat julle van ons Gastehuis gebruik maak, ek waardeer. Ons kliënte is vir ons baie belangrik. Hulle moet kan tuis, gemaklik, sowel as veilig voel en of dit hulle eie huis is. Hoop ons sien julle weer!!!!

Karel J
1 nag
4.8
Jun 2021

Lekker gebly Alles wat nodig is teen ’n goeie prys en uitstekende ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fya
Shanyane Guesthouse
Karel, Baie dankie weereens vir jou ondersteuning. Dit is altyd vir ons 'n plesier om ons gaste te verwelkom en tuis te laat voel. Vir ons is dit baie belangrik om ons kliente gelukkig en veilig te hou. Ons sien daarna uit om jou weer te huisves. Ons hoop ons sien jou gou weer! Vriendelike groete, Johan en Fya

Nickey O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2019

Shanyane Gastehuis is nog al die jare tops! Ek maak al 'n paar jaar gebruik van Shanyane vir besigheidsdoeleindes. Faya is by ver die vriendelikste vrou wat ek tot nog ontmoet het. Haar plekkies is altyd netjies en vreeslik stylvol. Hetsy vakansie of werk, haar plekkie is net op die regte plek vir albei. Ek sien uit om weer by haar te gaan oorslaap! Probeer gerus haar aandetes! Die vrou maak beter kos as 'n restaurant!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fya
Shanyane Guesthouse
Baie dankie vir die baie mooi en positiewe terugvoering, ons waardeer dit baie. Ons grootste visie is om al ons kliënte met groot waardering en respek te behandel. Ons wil net die beste vir ons kliënte gee en voel elke persoon moet menswaardig hanteer word. Baie dankie vir die ondersteuning en hoop ons sien jou gou weer. Vriendelike groete, Johan en Fya

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Fya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R510/OR Thambo-weg, Lephalale, Ellisras, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4NGY0YmZhLTlkODItNDBlNi1hOTY3LTllM2FiOGUzNzg0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 R510/OR Thambo Road Lephalale 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.656999 27.748816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang