Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shanzeley Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Grant L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfekte wegbreek plekkie. Shanzeley bied die perfekte wegbreek plek vir 'n kuier weg van die alledaagse gejaag. Personeel was vriendelik en behulpsaam. Ek sal Shanzeley aanbeveel vir enige persoon wat wil ontspan in 'n plaasomgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nita B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Rustigheid met mooi natuurskoon. As jy stilte soek met baie mooi om jou, is Shanzeley die plek om te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Voorwaar 'n stukkie paradys. 'n Pragtige, goed toegeruste woning met keurige meubels en dekor. Dit was 'n plesier om daar te woon. Die plaaskarakter met dam vir visvang en die skape het bygedra tot 'n besondere tyd. Pragtige omgewing om in te stap en/of fiets te ry. Ons sal die verblyf beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Palmer T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

I can recommend this accommodation. It's a great and beautiful place to stay, but the only challenge we had was a damp smell in the house. Other than this, we enjoyed our stay; it was so peaceful, quiet, and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clare M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Perfek om batterye te herlaai. Het die dekor gehou, sal dit beslis aanbeveel. Om wakker te word met voëls wat chirp, en die absolute stilte, dit was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Frans V
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

'n plek waar ek graag weer sal wil kom batterye laai. Somer of winter - kies en kom kyk hoe lekker 'n mens daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khetho T
Kort verblyf
4.6
Des 2024

Lovely! It was an amazing stay. The host was always on the fingertips for any help we required. We enjoyed staying here. The mountains and the farm life are absolutely amazing. Loved this place. Perfect farm stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vinah M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Peaceful and refreshing. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Peaceful. I have nothing more to say, sorry.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand T
Lang verblyf
4.8
Des 2023

Gesellige kuier in natuurskoon. Ons het baie lekker gebly - dit is 'n baie mooi woning en the host was op alle tye beskikbaar. Baie dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Ganzekraal-pad, Bo-Langkloof, 65 km vanaf George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1tiSdEFQUJWMyJYpsSKl2e4I758VHAhQPFKq0LXtzx3bISAg2U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Off Ganzekraal Road Upper Langkloof 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.777166666667 22.717111111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang